Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 on Beach

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 12, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R580 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

12 on Beach is reg op die strand van Saldanha geleë. Die eiendom strek van Beachweg tot Kampstraat. Die ontvangs is vanaf die strandingang en die veilige parkeerplek is vanaf die agterste ingang in Kampstraat wat duidelik gemerk is en 'n soliede wit hek het.

Daar is 9 kamers waarvan Kamer 7 en Kamer 9 see-uitsigte het. Die kamers wat nie na die strand kyk nie, het almal maklike toegang tot die ontspanningsareas wat oor die strand en doendinge op die baai uitkyk. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, privaat ingang en 'n kombuisie. Ander geriewe in die kamer sluit TV, DStv, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, braai-area, troeteldiere op afspraak en konferensiegeriewe in.

Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang, wildkyk, perdry en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 334 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Lynette K
Besigheidsreis
5.0
12 out of 10 satisfied, amazing place. Absolutely amazing, top-notch service, privacy and tranquility were out of this world, scenic su...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Mariaan R
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful location, the sea facing rooms are perfect. Beautiful location, the sea facing rooms are perfect. Very enjoyable stay. The fa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Llewellyn S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker by die see. Dit was 'n plesier om daar te bly vir die 2 dae, sal definitief weer daar bespreek.
Jun 2024
Ingrid B
Saam met vriende
5.0
Foutloos sal weer kom. Ons het heerlik gebly en sal dit beslis aanbeveel.
Mrt 2024
Ronel W
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en veilig. Lekker gebly en goeie diens gekry. Veilige parkering. Mooi uitsig oor Saldanha baai. Kon lekker vleisie braai.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

ST Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 334

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Strandstraat 12, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink 12 on Beach het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Saldanha Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 12, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ae525841f18c4bf5c23268ab3a33c3570de697dd8f2e15d01602d2fbfb0a6b2860004e97ddb2ef9756cb2f931b5218d2f31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 334 5 1 5 12 Strand Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -33.003243639928 17.947960996295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang