Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 on Cooper at Agulhas

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cooper-straat 12, L’Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R975 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

12 on Cooper at Agulhas is 'n selfsorg-vakansiehuis in L’Agulhas.

Dié huis bied verblyf aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers waarvan 2 elkeen 'n dubbelbed en die ander 2 enkelbeddens het. Daar is 2 badkamers, een met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet en die ander met 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, stoof, koffiemasjien, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die oopplan-leefarea en die gesinskamer het 'n 'n TV met OpenView. Daar is ook 'n ingeboude braai, 'n etenstafel en 'n kroegtoonbank met stoele in die gesinskamer. Die huis het buitebraaigeriewe met tuinstoele en daar is parkeerplek vir 2 voertuie agter 'n hek op die perseel. Geen bote of ander voertuie word toegelaat nie.

Die huis is naby restaurante en kroeë in die area. Die perseel is 2 blokke weg van die rotspoele en 15 minute se stap vanaf die ligtoring en die 2 Oceans Monument.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hanno S
Saam met vriende
5.0
Baie lekker, gerieflik. Sien sterre.
Jan 2025
Kara M
Saam met vriende
5.0
Great location, clean house. Walking distance from everything you need!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Chris J
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker! Ons het lekker gebly ja . Eskom was die hele naweek af agv 'n veldbrand, maar Gerrie het ons uitgehelp met 'n gasstoof en ekstra flitse. ...
Sien meer
Jan 2025
John H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie lekker gebly, dankie.
Okt 2024
Linda L
Gesin met tieners
5.0
Rustige vakansie by die see. Ons het die verblyf baie geniet. Die huis is lekker ruim en goed toegerus. Ons sal weer in die toekoms hier bespreek. Ons...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gerrie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 94

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Cooper-straat 12, L’Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink 12 on Cooper at Agulhas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cooper-straat 12, L’Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe56511d25e01b422d6a93a17e6fadbfb0c29eb9374a990e6a79a42590fd57b7fd4c1cf28cf50958615ab34c9cae1d82d85e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 12 Cooper Street L’Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.824362 20.013279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang