Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 on Dolphin

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Frans B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Sal weer en weer en weer daar tuisgaan. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mervine John
12 on Dolphin
Goeie dag Frans. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit. Julle is enige tyd welkom. Seeinge Mervine

Jan E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker en puik plek. Gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer by hom gaan 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mervine John
12 on Dolphin
Baie dankie, Jan Erasmus. Julle het soos familie gevoel. Ons sal graag julle weer wil host. Seeninge, Mervine

Ralph G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantastic. Fantastic - no issues, no problems, no complaints, friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mervine John
12 on Dolphin
Good day Ralph, Thank you for the positive feedback. It is highly appreciated. Looking forward to hosting you again. Blessings, Mervine

Ian S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasties pragtig liefdevol. Vra vir nog. Dit was hemels. Ek wens ek kon langer bly. Baie ruim, netjies en die gasheer of eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Hy het ons glad teen die pad kom haal toe Google Maps 'n probleem raak. Beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mervine John
12 on Dolphin
Goeie dag Ian Dit was 'n absolute voorreg om julle hier te hê. Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Seeninge Mervin

Shanice R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Lekker rus plekkie naby alles. Baie lekker gebly. Dit was netjies, gerieflik en het alles wat jy nodig gehad het. Goeie ontvangs deur eienaar. Naby alles. Sal definitief weer plek bespreek. Vir lekker rus en ontspan. Dit is die plekkie om te bespreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mervine John
12 on Dolphin
Dankie Shanice, enige tyd welkom.

Mart-mari J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Verblyf was voorwaar heerlik! Skoon, netjies, veilig, sentraal geleë. Beslis aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mervine John
12 on Dolphin
Dankie vir die kompliment, Mart-mari. Julle is enige tyd welkom.

Quintus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Brilliant and wonderful. It's a great time and experience and I just want to say thanks to Viya. I'll definitely make use of you again. Thanks for the wonderful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrea M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dit was regtig baie mooi netjies en skoon hul het uit hul pad gegaan. Jy kan alles gebruik wat jy aan kan dink. Dankie, dit was die beste plek wat ek nog by was. Hulle was werklik goed vir ons, baie baie dankie. Ek sal verseker weer daarheen gaan. Dit is 'n heerlike plek om tuis te gaan. Daar is alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mervine John
12 on Dolphin
Dankie vir die terugvoering. Word opreg waardeer. Hoop ek sien julle weer in die nabye toekoms. Mervine

Garth B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Uitstekend, baie geniet. Eienaar is baie hulpvaardig en vriendelik. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mervine John
12 on Dolphin
Goeie dag Garth, Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle akkommodasie. Dit was n plesier om julle as gaste te kon akkommodeer.

Marius D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Fantasties. Lekker plek om weg te breek. Privaat en die ligging is baie goed. Dankie, dit was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mervine John
12 on Dolphin
Dankie Marius. Dit was 'n plesier om julle hier te akkommodeer. Groete. Mervine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mervine John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfyn-keeromstraat 12, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe70ad47441e27c325c62103b228d5db44831596e86b3c62130450841024a2b955081c06dc4a21e165cbdb90af0ea1d1e4667?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 12 Dolfyn Close De Bakke 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.173490155635 22.123396004408

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang