12 on Dolphin
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mervine John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Frans B - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal weer en weer en weer daar tuisgaan.
12 on Dolphin se terugvoer
Goeie dag Frans.
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit.
Julle is enige tyd welkom.
Seeinge
Mervine
Jan E - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker en puik plek.
12 on Dolphin se terugvoer
Baie dankie, Jan Erasmus. Julle het soos familie gevoel.
Ons sal graag julle weer wil host.
Seeninge,
Mervine
Ralph G - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastic.
12 on Dolphin se terugvoer
Good day Ralph,
Thank you for the positive feedback. It is highly appreciated.
Looking forward to hosting you again.
Blessings,
Mervine
Ian S - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties pragtig liefdevol. Vra vir nog.
12 on Dolphin se terugvoer
Goeie dag Ian
Dit was 'n absolute voorreg om julle hier te hê.
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Seeninge
Mervin
Shanice R - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker rus plekkie naby alles.
12 on Dolphin se terugvoer
Dankie Shanice, enige tyd welkom.
Mart-mari J - Des 2023
Algehele gradering
Verblyf was voorwaar heerlik!
12 on Dolphin se terugvoer
Dankie vir die kompliment, Mart-mari. Julle is enige tyd welkom.
Quintus B - Okt 2023
Algehele gradering
Brilliant and wonderful.
Petrea M - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was regtig baie mooi netjies en skoon hul het uit hul pad gegaan. Jy kan alles gebruik wat jy aan kan dink. Dankie, dit was die beste plek wat ek nog by was. Hulle was werklik goed vir ons, baie baie dankie.
12 on Dolphin se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Word opreg waardeer.
Hoop ek sien julle weer in die nabye toekoms.
Mervine
Garth B - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend, baie geniet.
12 on Dolphin se terugvoer
Goeie dag Garth,
Baie dankie dat julle ons gekies het vir julle akkommodasie.
Dit was n plesier om julle as gaste te kon akkommodeer.
Marius D - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
12 on Dolphin se terugvoer
Dankie Marius. Dit was 'n plesier om julle hier te akkommodeer. Groete. Mervine
Robert B - Okt 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolfyn-keeromstraat 12, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang