Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 on Dolphin

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfyn-keeromstraat 12, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

12 on Dolphin is 'n woonstel wat op die eienaars se perseel geleë is en bied gaste selfsorgverblyf in Mosselbaai. Die eiendom is binne maklike bereik van winkelsentrums, die middedorp en strande.

Die eenslaapkamerwoonstel het 'n aparte ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het lugversorging en 'n dubbelbed. Die aparte badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolfoond, asook breekware en eetgerei. Die oopplan-leefarea bied 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n sitarea en 'n TV met DStv.

Gaste word voorsien van gratis WiFi en toegang tot veilige parkeerplek. Hierdie woonstel het 'n omskakelaar en battery geïnstalleer vir beurtkrag.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir 12 on Dolphin
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mervine John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Dolfyn-keeromstraat 12, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink 12 on Dolphin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolfyn-keeromstraat 12, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe70ad47441e27c325c62103b228d5db44831596e86b3c62130450841024a2b955081c06dc4a21e165cbdb90af0ea1d1e4667?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 12 Dolfyn Close De Bakke 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.173490155635 22.123396004408

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang