Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 On Tindall

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tindallstraat 12, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

12 On Tindall is 'n eksklusiewe gastehuis in die Kaapse Wynlande en bied B&B-verblyf in McGregor. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n stil wegbreek en die eenheid is ook naby restaurante en eklektiese winkels.

Die huis bied 2 eenhede wat elk uniek versier is en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Die kamers het gemaklike beddens en privaat ingange, sowel as geriewe soos 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.

12 On Tindall het 'n groot tuin wat perfek is vir pieknieks en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Liesl P
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, rustig - en heerlike ontbyt! Dit was 'n baie lekker en rustige tyd wat ons by 12 On Tindall geniet het. Alles was lekker, daar was alles wat ...
Sien meer
Jul 2024
Zana V
5.0
Rustig, veilig, skoon, persoonlik. Die beste wegslaapervaring wat ek al gehad het (en ek reis baie). Die vriendelikste gasheer en sy het aan elke klei...
Sien meer
Jun 2024
Petro R
Saam met vriende
5.0
Rustige pragtige plek! Soveel aandag aan detail - pragtige plek met alles wat jy nodig het. Heerlike ontbyt.
Apr 2024
Janine C
Gesin met tieners
5.0
Highly recommended. The venue was absolutely amazing! Truly recommend for anyone wanting to stay in McGregor. Breakfasts were awesome a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Melisandi K
Saam met vriende
5.0
Gerieflik, smaakvol, rustig en alles wat jy nodig het. Dit is 'n pragtige gastehuis, uitstekende diens en die aandag aan detail is orals te sien. Het ...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stacey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Tindallstraat 12, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink 12 On Tindall het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tindallstraat 12, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa399bf1d45e9aa144eda6af817d4e5b13ed92b0b1beae4766122fba97f48c0acdd6948847bcdd0ad2f4f39fafe64801085fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 12 Tindall Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.946185943414 19.828442548678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang