Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 On Top Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir 12 On Top Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Isabel B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel B

Baie goeie diens.

Ons is op hoogte gehou van beurtkragskedules en veranderings. Daar is 'n inverter in die eenheid vir ligte, TV ens. Baie vriendelike diens en ontvangs. Goed en mooi uiteengelêgde woonstelle.

Fortune Mongezi M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fortune Mongezi M

Excellent and fabulous experience.

Warm welcome and high professionalism from the staff. Safe and secure. Facilities in a good condition and well managed. View breathtaking and provides global view over Piet Retief. Easy access to the filling station, restaurant and surrounding areas. Perfect for family retreat and cosy.

Sean S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sean S

All you need when sleeping over in Piet Retief.

This was our second visit to 12 On Top Guesthouse. With each visit, the room was clean and had everything we needed. The premises is centrally located and has lockable garages for each unit.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Al wat jy nodig het as jy in Piet Retief gaan slaap.

Dit was ons tweede besoek aan 12 On Top Guesthouse. By elke besoek was die kamer skoon en het alles wat ons nodig gehad het. Die perseel is sentraal geleë en beskik oor sluitbare motorhuise vir elke eenheid.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dirk R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk R

Gerieflik.

Miskien kan 'n dakwaaier in kamer no. 3 ingesit word.

Cecilia E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia E

Hierdie verblyf was bo verwagting. In een woord: puik.

Puik diens op kort kennisgewing. Kan dit aanbeveel.

Dawie P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie P

Netjies, skoon en baie profesioneel.

Baie mooi, teen 'n bekostigbare prys.

Abraham V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham V

Skoon, netjies en sentraal.

Oulike plekkie in Piet Retief. Goed vir oornag om die langpad bietjie korter te maak.

Mawande N - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mawande N

Great place, clean and up to standard.

Lovely atmosphere and guest house.

Pieter G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

Netjies pragtig skoon en vriendelike ontvangs.

Ons was baie verbaas om die netjiese en skoon oornag verblyf in Piet Retief te kry. Sal dit enige tyd aanbeveel en sal self weer daar oornag.

Maryna G - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna G

Baie gerieflik en silwerskoon.

Ons het 23 Maart oorgebly en is vriendelik ontvang deur die behulpsame man wat die na-ure skof gedoen het. Sal weer van die verblyf gebruik maak. (Rustenburg)

Heidn G - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heidn G

Baie goed.

Netjies, veilig en maklik by te kom.

Annamarie V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie V

Great!

We have enjoyed our stay and the room was absolutely perfect and clean. We will come and stay there again. Thank you very much.

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marketstraat 23, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkZTZlY2IxLTQzYjctNDFkNy1iMDlkLWY3N2M0MWUxMTM5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 23 Market street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.001899755494 30.800974301853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang