Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 On Top Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Isabel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie goeie diens. Ons is op hoogte gehou van beurtkragskedules en veranderings. Daar is 'n inverter in die eenheid vir ligte, TV ens. Baie vriendelike diens en ontvangs. Goed en mooi uiteengelêgde woonstelle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fortune Mongezi M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Excellent and fabulous experience. Warm welcome and high professionalism from the staff. Safe and secure. Facilities in a good condition and well managed. View breathtaking and provides global view over Piet Retief. Easy access to the filling station, restaurant and surrounding areas. Perfect for family retreat and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2019

Al wat jy nodig het as jy in Piet Retief gaan slaap. Dit was ons tweede besoek aan 12 On Top Guesthouse. By elke besoek was die kamer skoon en het alles wat ons nodig gehad het. Die perseel is sentraal geleë en beskik oor sluitbare motorhuise vir elke eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2018

Gerieflik. Miskien kan 'n dakwaaier in kamer no. 3 ingesit word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia E
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2017

Hierdie verblyf was bo verwagting. In een woord: puik. Puik diens op kort kennisgewing. Kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie P
Kort verblyf
4.8
Des 2017

Netjies, skoon en baie profesioneel. Baie mooi, teen 'n bekostigbare prys.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham V
1 nag Saam met vriende
4.0
Mei 2017

Skoon, netjies en sentraal. Oulike plekkie in Piet Retief. Goed vir oornag om die langpad bietjie korter te maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mawande N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2016

Great place, clean and up to standard. Lovely atmosphere and guest house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2016

Netjies pragtig skoon en vriendelike ontvangs. Ons was baie verbaas om die netjiese en skoon oornag verblyf in Piet Retief te kry. Sal dit enige tyd aanbeveel en sal self weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2016

Baie gerieflik en silwerskoon. Ons het 23 Maart oorgebly en is vriendelik ontvang deur die behulpsame man wat die na-ure skof gedoen het. Sal weer van die verblyf gebruik maak. (Rustenburg)

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marketstraat 23, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkZTZlY2IxLTQzYjctNDFkNy1iMDlkLWY3N2M0MWUxMTM5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 23 Market street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.001899755494 30.800974301853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang