12 Op Golf
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 140
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Charl C - Sep 2024
Algehele gradering
Beautiful.
Tom B - Aug 2024
Algehele gradering
Great kuier!
Anne-marie Y - Jun 2024
Algehele gradering
Just awesome.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Anne-marie
Baie dankie vir die resensie, julle is altyd welkom.
Lekker dag
Zelda
Tiaan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Doné T - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik naby die getypoel, restaurante, ens.
Emil V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker!
Leon S - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstaande verblyf met 'n mooi uitsig!
Marcelle G - Jul 2024
Algehele gradering
Rustig, asemrowend, gerieflik!
Lees meerRosetta P - Feb 2024
Algehele gradering
Die uitsig en die see was wonderlik.
Julie G - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend, pragtige skoon netjiese eenheid met uitstekende uitsig.
Riaan B - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
12 Op Golf se terugvoer
Hi Riaan
Baie dankie, julle is altyd welkom.
Geseënde feesgety,
Zelda
Madeleine R - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties - onverbeterlik.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Madeleine, baie dankie. Kom gerus weer.
Lekker dag
Zelda
Walter C - Okt 2023
Algehele gradering
Ontspanne wegbreeknaweek.
Esbeth V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike, goed toegeruste woonstel met pragtige uitsig.
Timothy C - Sep 2023
Algehele gradering
We had a most enjoyable and comfortable stay.
Ansa V - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik.
12 Op Golf se terugvoer
Hi Ansa
Dankie, kom gerus weer.
Lekker dag
Zelda
Pierre V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie goed geleë en mooi uitsig.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Pierre
Baie dankie altyd welkom
Lekker dag
Zelda
Fungai Lee M - Jun 2023
Algehele gradering
Nice, cosy and elegant.
12 Op Golf se terugvoer
Hi Fungai
Thanks and you are welkom.
Nice day
Zelda
Langford M - Mei 2023
Algehele gradering
Absolutely beautiful !
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Langford
Baie dankie, kom gerus weer.
Lekker dag
Zelda
Elize C - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig, skoon en netjies.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Elize, baie dankie en lekker naweek. Agulhas groete. Zelda
Madeleine B - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustig en mooi see-uitsig!
Maryke W - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Maryke
Baie dankie vir resensie julle altyd welkom
Lekker dag
Zelda
Anne K - Mrt 2023
Algehele gradering
We had another great stay at 12 on Golf and will be back again as we enjoy the area and have friends in Agulhas too.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Anne
Baie danki vir ondersteuning en julle is altyd welkom.
Lekker naweek
Zelda
Bernard S - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig, netjies, skoon. Baie lekker ontspan!
Marieta V - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Michael S - Feb 2023
Algehele gradering
Mooi plek.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Michael,
Baie dankie. Kom gerus weer.
Lekker naweek.
Zelda
Lilian F - Feb 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs van Zelda, ons gasvrou.
Malani K - Jan 2023
Algehele gradering
Die beste, skoonste blyplek met die gemaklikste bed met spierwit beddegoed, baie dankie.
Lees meerNoeline M - Jan 2023
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het en meer.
Nikki E - Jan 2023
Algehele gradering
Loved our 3 night stay. Have booked 4 more nights for the end of April and can't wait to go back. Can highly recommend staying there.
Patricia B - Jan 2023
Algehele gradering
Dis was baie lieflik.
George N - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, mooi uitsig en vriendelike gashere.
Heinrich O - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier en ontspan.
Razia P - Des 2022
Algehele gradering
Breath taking, the accommodation and views.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Razia, baie dankie vir die resensie. Geseënde feestyd. Zelda
Spuy Z - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike woonstel met baie mooi uitsigte en dierbare gashere. Ook baie netjies.
12 Op Golf se terugvoer
Goeie dag Spuy
Baie dankie julle altyd welkom
Zelda
Johannes Erasmus S - Nov 2022
Algehele gradering
Spacious enough for 2 adults with everything that you need. A very good view and near all amenities.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Johannes, baie dankie en julle is altyd welkom. Geniet jou dag.
Zelda
Anne K - Nov 2022
Algehele gradering
Perfect location with lovely views, exceeded expectations.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Anne
Thank you. You are always welcome.
Nice day
Zelda
Namhla Q - Nov 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Bernhard W - Sep 2022
Algehele gradering
'n Baie lekker wegbreek en fantastiese akkommodasie.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Bernard
Baie dankie, julle is altyd welkom.
Lekker dag
Zelda
Marienette G - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, netjies en goed geleë.
Bennie V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik en wonderlik gewees.
Kokkie D - Aug 2022
Algehele gradering
Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Woonstel baie netjies en skoon. Uitsig puik.
Le-vonne H - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike naweek gewees.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Le-Vonne
Baie dankie, julle is altyd welkom.
Lekker dag
Zelda
Hendrik A - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Hendrik
Baie dankie, julle is altyd welkom.
Zelda
Maurits P - Apr 2022
Algehele gradering
Rus en vrede.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Mauritz
Baie dankie en kom gerus weer !!
Lekker dag
Zelda
Jann S - Mrt 2022
Algehele gradering
Snoesig, rustig. Te kort.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Jann
Baie dankie en kom gerus weer!!!!
Lekker dag
Zelda
Waldemar R - Mrt 2022
Algehele gradering
Vreeslik lekker.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Waldemar
Baie baie dankie kom gerus weer
Zelda
Dirk V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het deur die Suid-Kaap getoer en by 12 on Golf oorgebly om die omgewing te verken.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Dirk
Baie dankie vir terugvoer, altyd welkom
Lekker dag
Zelda
Teresa C - Feb 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en ons batterye is weer gelaai deur die pragtige uitsig en rustigheid van die Suidpunt in hierdie goedtoegeruste plekkie.
12 Op Golf se terugvoer
Baie dankie en lekker naweek kom gerus weer.
Lennit M - Jan 2022
Algehele gradering
12 on Golf has suit our needs for the stay and is absolutely value for money. It is situated very centrally between the lighthouse and eating places. Value for money.
12 Op Golf se terugvoer
Goeiedag,
Baie dankie vir die resensie. Kom gerus weer, julle is altyd welkom.
Lekkerdag,
Zelda
Eleanore B - Mei 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelik and behulpsaam.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Eleanore
Baie dankie en lekker dag.
Kom gerus weer.
Zelda
Wesley V - Feb 2022
Algehele gradering
Quiet and nice ocean view and the light house creates a nice ambiance.
12 Op Golf se terugvoer
Goeie dag Wesley
Baie dankie vir die terugvoer kom kuier maar weer!!!
Lekker dag
Zelda
William P - Jan 2022
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Rashied D - Mei 2022
Algehele gradering
Very comfortable, safe and convenient.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Rashied
Ek is jammer dat jy 'n slegte ondervinding gehad het oor die betaling, dit was uit my hande want die betaling is nooit aan my bevestig nie. Geen dreigemente van my kant nie.
Vir jou ongerief is ek bereid om jou n gratis naweek aan te bied.
Lekker dag,
Zelda
Anton B - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige selfsorgeenheid.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Anton
Baie dankie en dit was aangenaam om julle te ontmoet. Kom gerus weer.
Lekker dag
Zelda
Rika M - Okt 2021
Algehele gradering
Gesellig met alles wat nodig is vir rustige wegbreek.
Hanno N - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies, veilig en fantastiese ligging.
Gideon J C - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik gewees. Definitief 'n moet plek om te besoek.
12 Op Golf se terugvoer
Goeie dag Gideon
Baie dankie vir terugvoer en julle altyd welkom
Lekker dag
Zelda
Matilda D - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Matilda
Baie dankie vir die terugvoering en julle is altyd welkom.
Lekker dag.
Zelda
Hester B - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderlike uitsig oor Agulhas.
Madelein C - Mei 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing & super mooi uitsig sal regtig aanbeveel vir enige iemand.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Madelein
Baie dankie, kom gerus weer.
Lekker dag
Zelda
Gabriele H - Apr 2021
Algehele gradering
Very friendly and helpful hosts, very clean and cozy, beautiful view.
Leandro B - Mrt 2021
Algehele gradering
Great view!
12 Op Golf se terugvoer
Hi Leandro
Baie dankie vir terug voer julle altyd welkom
Lekker naweek
Zelda
Michele D - Mrt 2021
Algehele gradering
Peaceful.
12 Op Golf se terugvoer
Dankie vir die terugvoer
Tanya G - Feb 2021
Algehele gradering
Goeie mense met harte van goud.
12 Op Golf se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Julle is altyd welkom!
Jacobusjohannes M - Feb 2021
Algehele gradering
Netjies, goed toegerus, mooi uitsig.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Jacques
Baie dankie vir die terugvoering , julle is altyd welkom
Lekker dag
Zelda
Amelia V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie dankie Zelda - ons het heerlik gekuier en sal verseker weer daar kuier.
12 Op Golf se terugvoer
Dankie vir die terugvoer kom gerus weer. Julle altyd welkom.
Louw M - Jan 2021
Algehele gradering
Neat and clean with a nice view.
12 Op Golf se terugvoer
Dankie vir terugvoer, kom gerus weer.
Belinda D - Okt 2021
Algehele gradering
Very clean, beautiful, peaceful place with friendly hosts.
Willem B - Jun 2021
Algehele gradering
Very welcomed. Tidy and clean.
Danie K - Mei 2021
Algehele gradering
Ek en die ouvrou het vir 3 aande daar tuis gegaan. Woonstel was baie netjies met al die nodige geriewe. Die see-uitsig en veilige omgewing was opmerklik. Die woonstel is ook baie goed geleë, naby kunsgalery, snuisterywinkel en heerlike seekosplekkie asook binne 'n klipgooi van die vuurtoring en die see..
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Danie
Dankie vir jou terugvoering, ek sal jou voorstel beslis oorweeg. Baie welkom tot volgende keer.
Zelda
Androzelle K - Okt 2021
Algehele gradering
Awesome
12 Op Golf se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, altyd welkom.
Debbie B - Apr 2021
Algehele gradering
Alles is daar en ongelooflike uitsig!
12 Op Golf se terugvoer
Hi Debbie,
Baie dankie vir terugvoering, julle altyd welkom.
Lekker dag,
Zelda
Lizelle K - Apr 2021
Algehele gradering
Het baie lekker gebly en alles was heel gerieflik. Sal 12 on Golf aanbeveel.
Doné T - Nov 2020
Algehele gradering
Netjies en goed toegeruste blyplek.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Done,
Baie dankie. Julle is altyd welkom.
Groete,
Zelda
Heinrich M - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig met mooi uitsig oor see en lighuis.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Heinrich
Dit was lekker om julle weer te sien. Julle is altyd welkom.
Lekker dag
Zelda
Reanda V - Sep 2020
Algehele gradering
Was regtig baie baie lekker
Wilna D - Feb 2020
Algehele gradering
Baie mooi skoon plekkie. Pragtige uitsig en uitstekende diens en vriendelikheid.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Wilna
Dit was voorwaar lekker om julle te ontmoet sommer dadelik gevoel soos ou vriende. Julle is altyd welkom
Lekker dag
Zelda
Rozaen H - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastiese blyplek, bevat alles wat nodig is. Die see-uitsig is ook pragtig. Sal dit beslis aanbeveel.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Rozaen
Baie dankie vir terugvoering . Kom gerus weer.
Lekker dag
Zelda
Hella D - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies en alles beskikbaar wat nodig is. Baie goeie ligging ook.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Hella,
Baie dankie vir terugvoering - dit was aangenaam om jul te ontvang. Kom maak gerus weer n draai.
Lekker dag,
Zelda
Waleed O - Jan 2020
Algehele gradering
Behalwe die pragtige uitsig en wonderlike ervaring is 12 on Golf die perfekte tuiste.
12 Op Golf se terugvoer
Goeie dag Waleed,
Dankie vir die terugvoering, bly jul het die verblyf geniet en kom enige tyd weer.
Lekker dag,
Zelda
Erich P - Nov 2020
Algehele gradering
Rustige, pragtige seeuitsig, pragtige geriewe!
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Eric,
Dankie vir die review kom maar weer.
Lekker dag.
Zelda
Elzette V - Jul 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Elzette
Dankie julle is altyd welkom.
Zelda
Antoinette R - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly. Uitstekende waarde vir geld.
12 Op Golf se terugvoer
Goeie dag Antoinette
Dankie vir die terugvoering, weet julle is altyd welkom.
Lekker dag
Zelda
Lindzay R - Nov 2020
Algehele gradering
Ons het gekry waarvoor ons gesoek het. Rustigheid en stilte. Presies wat ons nodig gehad het.
12 Op Golf se terugvoer
Hi Lindzay
Baie dankie en lekker dag. Jul is altyd welkom.
Zelda
Derick J - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig en kalmerend.
12 Op Golf se terugvoer
Hi Derick
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sal aandag gee aan jou bekommernis, daar is darem n veiligheidskameras in die oprit.
Lekker dag
Zelda
Hendrik R - Okt 2020
Algehele gradering
Ons was baie verras en het heerlik gebly. Sal definitief weer daar bly.
Leylanie S - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker met 'n asemrowende mooi uitsig.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Leylanie
Baie dankie julle altyd welkom
Zelda
Michelle J - Feb 2020
Algehele gradering
Mooiste uitsig en baie rustig.
Tiaan P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netjies, vriendelike gasvrou, ideale wegbreek vir twee persone.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Tiaan
Baie dankie, en weet julle is altyd welkom,
Lekker dag
Zelda
Leon V - Nov 2020
Algehele gradering
Die doel was om in n rolbaltoernooi daar te speel en daarvoor was dit perfek.
Wendy C - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike uitspanplek.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Wendy
Dankie vir die terugvoer jys n besondere mens was baie lekker om jou te ontmoet hoop nie dit was die laaste keer nie. Julle altyd welkom
Voorspoedige en Geseende 2020
Zelda
Martie V - Nov 2019
Algehele gradering
Rustige ontspannende verblyf.
Marietjie B - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Marietjie
Dankie vir die ondersteuning en dit was voorwaar n plesier om te sien hoe netjies en skoon julle die plek gelos het, baie dankie daarvoor.
Lekker dag
Zelda
Lizelle C - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker by die see!
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Lizelle,
Baie dankie sien uit na volgende keer julle altyd welkom.
Lekker dag
Zelda
Linda K - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig en skoon.
Lees meer12 Op Golf se terugvoer
Hallo Linda
Baie dankie julle altyd welkom
lekkerdag
Zelda
Kisha V - Aug 2019
Algehele gradering
Perfekte wegbreek.
Lees meer12 Op Golf se terugvoer
Hallo Kisha
Baie dankie, kom gerus weer. Geniet jul tydjie oorsee
Zelda
Jane M - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties. Alles is so gemaklik ingerig, net vir gebruik. Jy hoef na niks te soek nie. Die ligging wat op die see uitkyk, die kaggel en vele meer. Ek kuier beslis spoedig weer.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Jane
Baie dankie, ek is baie bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer
Lekker dag
Zelda
Vanessa R - Apr 2019
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde.
Lees meer12 Op Golf se terugvoer
Hallo Vanessa,
Baie dankie, mis julle ook, kan nie wag vir volgende kuiertjie.
Lekker dag,
Zelda
Magilo Clarke C - Apr 2019
Algehele gradering
Asemrowend, fantatiese plekkie, baie netjies en eienaars baie gasvry.
12 Op Golf se terugvoer
Goeiedag Magilo,
Baie dankie altyd welkom.
Lekker dag
Zelda
Chris D - Apr 2019
Algehele gradering
Gasvry en ontspannend.
12 Op Golf se terugvoer
Baie dankie Chris
Lekker dag.
Zelda
Marianne K - Mrt 2019
Algehele gradering
Hartsmense en pragtige blyplek. Als wat nodig is vir 'n awesome vakansie.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Marianne
Baie dankie dit was baie lekker om julle te ontvang en ook groot dankie vir die plek wat julle netjies agtergelaat het. Julle is altyd welkom.
Lekker dag
Zelda
Irene E - Feb 2019
Algehele gradering
Ongelooflik. Fantasties.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Irene,
Baie dankie vir die mooi woorde, dit was voorwaar lekker om julle te ontmoet. Sien julle in Plet!
Louis S - Jan 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
12 Op Golf se terugvoer
Baie dankie, Louis, kom gerus weer julle is altyd welkom.
Zelda
Elmarie S - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker.
12 Op Golf se terugvoer
Baie dankie Elmarie,
Altyd welkom.
Zelda
Joos L - Jan 2019
Algehele gradering
Jammer ons kon nie langer bly nie.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Joos,
Dankie, dit was lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer deur staan oop vir julle.
Lekker dag,
Zelda
Ilse N - Jan 2019
Algehele gradering
Onbeskryflik.
Ouida W - Jan 2019
Algehele gradering
Fully equipped, comfortable, supper clean, home away from home, with a stunning view. Short walking distance from lighthouse in a safe environment.
12 Op Golf se terugvoer
Hi Ouida,
Baie dankie vir die mooi woorde, kom gerus weer.
Lekker dag,
Zelda
Riaan J - Des 2019
Algehele gradering
Skitterend!
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Daniel
Dankie vir terugvoer, laat weet net julle altyd is welkom en geniet res van die vakansie
Groete
Zelda
Magriet P - Nov 2019
Algehele gradering
Was baie netjies en gerieflik.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Magriet,
Baie dankie en lekker dag, altyd welkom.
Zelda
Maulise K - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Rustige, netjiese en mooi eenheid met 'n pragtige uitsig.
12 Op Golf se terugvoer
Goeiedag Maulise,
Baie dankie sien uit na jul volgende kuier.
Zelda
Isabel S - Des 2018
Algehele gradering
Dit was alles wat ons nodig gehad het.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Isabel,
Baie dankie vir resensie was lekker om julle te ontmoet.
Geseende en vreugdevolle feesgety vir julle.
Zelda
Anuschka O - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlike verblyf geniet, regtig waarde vir geld!
12 Op Golf se terugvoer
Beste Anuschka,
Baie dankie vir die resensie, dit was lekker om julle te ontmoet.
Kom kuier gerus weer.
Lekker dag,
Zelda
Nellerie V - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Jaco L - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en als wat jy nodig het vir 'n kort wegbreek.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Jaco
Baie dankie vir die terugvoering, julle is altyd welkom.
Lekker dag
Zelda
Casparus C - Aug 2018
Algehele gradering
Verfrissend.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Casper,
Baie dankie vir jou resensie.
Lekker dag
Zelda
Mariana D - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties!
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Mariana
Dankie vir die positiewe kommentaar.
Ons is bly julle het lekker gerus, kom maar weer. Julle is altyd welkom.
Zelda
Martha K - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekend. Waarde vir geld.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Martha,
Baie dankie, dit was lekker om jul weer te sien.
Lekker dag,
Zelda
Narriman Y - Mei 2018
Algehele gradering
Awesome.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Narriman
Baie dankie, ek is bly julle het naweek geniet. Kom maar weer, julle is altyd welkom.
Lekker dag
Zelda
Brian D - Apr 2018
Algehele gradering
Very clean and comfortable.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Brian,
Baie dankie, was lekker om julle te ontvang jammer die vis het nie gebyt nie. Altyd welkom.
Lekker dag,
Zelda
Estha G - Mrt 2018
Algehele gradering
Ontspan in mooi woonstel met see om te geniet.
12 Op Golf se terugvoer
Baie dankie Estha
Ons mis jul alklaar, kom gerus weer.
Zelda
Estha G - Mrt 2018
Algehele gradering
Genotvolle, pragtige uitsig, rustige, netjiese verblyf.
12 Op Golf se terugvoer
Baie dankie, ek is baie bly jul geniet jul kuiertjie. Julle is altyd welkom.
Zelda
Aleshia B - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties
12 Op Golf se terugvoer
Baie dankie Alicia.
Julle is altyd welkom.
Johan W - Feb 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
12 Op Golf se terugvoer
Baie dankie Johan sien uit om jul weer te sien
Remy B - Feb 2018
Algehele gradering
Perfect birthday weekend meeting all expectations from accommodation, scenery, weather.
12 Op Golf se terugvoer
Hello Remy,
Thanks and have a nice day.
Zelda,
12 on Golf
Marilet T - Sep 2018
Algehele gradering
'n Baie rustige verblyfplek met die mooiste uitsig!
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Marilet
Dankie vir terugvoering. Was lekker om jul te ontvang het alreeds n perkuleerder aangeskaf.
Groete
Zelda
Pieter R - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker!
12 Op Golf se terugvoer
Baie dankie Pieter, ons gee aandag aan die probleem.
Lekker dag
Zelda
Willy M - Jan 2018
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring.
Christina A - Jul 2018
Algehele gradering
'n Lekker plekkie met asemrowende uitsig.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Christina
Baie dankie, ons sien uit om jul weer te ontvang. Julle is altyd welkom.
Zelda
Andries D - Jan 2018
Algehele gradering
Excellent self-catering accommodation for couple in L'Agulhas.
Lees meerJozef M - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly en werklik rustige atmosfeer geniet.
12 Op Golf se terugvoer
Jozef,
Baie dankie julle is altyd welkom.
Lekker dag
Zelda
Solandri N - Jan 2018
Algehele gradering
Netjiese plekkie.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Solandri,
Baie dankie en lekker dag.
Zelda
Linda D - Apr 2018
Algehele gradering
Ek san nie aanbeveel as troeteldiervriendelik nie, hek en skuifdeur na eienaar se huis was oop en Yorkie het amper in die pad beland, maar wel vir 'n paartjie.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Linda,
Baie dankie vir jou terugvoering, jammer vir die ongerief. Wees verseker die problem geniet aandag.
Lekker dag,
Zelda
Hendrik O - Des 2017
Algehele gradering
Besonderse skoon en netjiese plekkie met pragtige uitsig oor die see.
Willem S - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Willem,
Baie dankie.
Lekker dag.
Zelda
Tanya S - Des 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik om daar te bly.
12 Op Golf se terugvoer
Hallo Tanya,
Baie dankie dit was lekker om jul te ontmoet sien uit om weer te sien.
Lekker dag.
Zelda
Jean V - Des 2017
Algehele gradering
Amazing.
Lindie C - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige, netjiese verblyf en rustige wegbreek!
Sandra O - Mei 2017
Algehele gradering
Heerlike wegbreek!
12 Op Golf se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Sandra.
Groete,
Zelda
Jp R - Apr 2017
Algehele gradering
12 op Golf het 'n heerlike naweek in L'Agulhas verseker.
12 Op Golf se terugvoer
Baie dankie JP R. Dit was baie lekker om jul te ontmoet en ek is bly jul het lekker gekuier. Kom gerus weer.
Zelda
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golfstraat 12, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang