Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 Op Golf

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Charl C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beautiful. I want to go back as soon as possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tom B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great kuier! Fantastiese plek met uitsig oor die see! Basic but beautiful!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie Y
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Just awesome. Absolutely the most beautiful place with friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
12 Op Golf
Hallo Anne-marie Baie dankie vir die resensie, julle is altyd welkom. Lekker dag Zelda

Tiaan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, vriendelike mense, mooi uitsig wat uitkyk op die see, diens was uitstekend. Ons het baie welkom gevoel. Ons het krag al is daar kragonderbrekkings. Sal beslis weer daar gaan woon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doné T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Netjies, skoon en gerieflik naby die getypoel, restaurante, ens. Dit is al ons tweede besoek aan 12 on Golf, en net soos die eerste keer was alles net perfek. Ligging, uitsig, geriewe, alles netjies, skoon en beskikbaar. Selfs gedurende loadshedding was ons gemaklik! Ons sien uit na ons volgende besoek. Dankie vir die vriendelike ontvangs, asook vir die aanbevelings van eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emil V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker! Heerlike plek! Zelda het ons baie welkom laat voel en moeite gedoen om enige versoeke te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstaande verblyf met 'n mooi uitsig! Lieflike blyplek toegerus met alles wat jy nodig het vir gerieflike 'n lekker tyd. Ons gasvrou was ook baie tegemoetkomend met ons aankoms en vertrektye.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcelle G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Rustig, asemrowend, gerieflik! Zelda en Drikus het ons met ope arms verwelkom en vreeslik tuis laat voel. Plekkie is baie ruim en ons het alles gehad tot ons beskikking wat 'n mens benodig vir 'n vakansie. Dit was 'n baie koue naweek maar daar was glad nie 'n tekort aan warm kombers vir ons om snoesig te slaap nie. Wonderlike uitkyk oor die oceaan en die lughuis. Kon nie vir 'n beter plekkie vra vir ons verblyf nie. Weereens baie dankie Zelda en Drikus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rosetta P
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Die uitsig en die see was wonderlik. Dit was wonderlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Julie G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekend, pragtige skoon netjiese eenheid met uitstekende uitsig. Van die oomblik wat ons arriveer het, het die gasvrou ons tuis laat voel! Uitstekende uitsig, skoon en netjiese plek. Alles wat mens nodig het vir lekker wegbreek was daar. Dankie, ons sal vir seker weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 140

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golfstraat 12, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA110df955d9505623974ccf5ba476a8911e7c1a72e11c04ffa74a80ecc9c8562a112ebf193b6726447625d46078f0645bb5b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 140 5 1 5 12 Golf Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.826867521924 20.008876567459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang