Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 Portobelo Woonstel

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Aldine P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2024

Lekker. Dit was om lekker om daar te bly, naby als en loopafstand van die see. Die swakste WiFi wat jy kan kry, kon nie 'n fliek ordentlik klaar kyk nie. WiFi was tussen 5 - 8 Mbps, het nie eens WiFi gebruik vir selfone nie, want ons het 'n router gehad. Krag was ook 'n probleem, want daar moes gevra word vir dit. Die bestuurder het geweet dit is 6 persone vir 10 dae, so sorg dat daar genoeg krag is, maar dit het my as huurder soos 'n "loafer" laat voel want ek moes 2 keer vra vir krag. Dan stuur die bestuurder 'n boodskap en sê dis die laaste keer dat sy krag stuur. Ek dink dit was nie nice nie. Eerste keer dat ek 'n plek bespreek en hoor die huurder is verantwoordelik vir krag. Moet ook kyk na hulle kombuistoerusting. Geen blikoopmaker of braaibak vir vleis indien jy van die braaiplek onder gebruikmaak nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Pierre K
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Alles wat 'n mens nodig het. Dit is 'n pragtige plekkie in 'n veilige kompleks met alles wat 'n mens kan nodig kry. Baie netjiese en skoon. Ons het net aanvanklik gesukkel om met ons voertuig in die kompleks te kom. Ons is maar eers deur die hek vir voetgangers met ons bagasie. Gelukkig het die webtuiste en die eienaar ons gou kon help om toegang te kry met ons voertuig. Dankie, dit was 'n lekker plek om te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Awesome. Host was friendly and place was neat clean and everything was more than expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Amazing. Wonderful place, and service. Well received. Very neat and cozy place. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Portobello 12 Beach Boulevardweg, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA492f1b40bf85ce1fe4c017c206c3927bc1b6fe603327109db0b6378d4b5ab58c28ac1a83644d2764075a81eea93436b46f87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 12 Portobelo Beach Boulevard Way Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -34.16050973648 22.107597648796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang