Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 Sawubona

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
2.5
Veiligheid
5.0
Gustav G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2022

Baie mooi en rustig, Maar jy moet baie geduld hê. Rustig tussen die bome in 'n baie lekker eenheid. Dit is baie soos 'n huis in 'n gholf-landgoed. Baie veilig, met rustige paaie waar jy kan draf of fiets ry. Toesluitgarage en al die geriewe wat jy by die huis het. Naby sentrums maar weg van die stad en verkeer. Redelik wild en baie mooi swembaddens langs die see. Die sekuriteit van die kompleks is 'n kopseer. Hulle stelsels werk aan en af. Hulle neem fingerafdrukke van almal bo 16 en as die stelsel dit nie lees nie kan jy nie inkom nie. Verskeie hekke met kaarte wat darem goed werk. Vakansiegangers kan net een van die 3 ingange van die kompleks gebruik en hulle is ver uit mekaar uit (1. 5 - 2km) teen 20km/h. Dit het partykeer tot 15 minute gevat om deur die sekuriteit hek te kom, so wees maar geduldig.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Roxanne Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest Landgoed Villas, , Zimbali Coastal Resort, 4418, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmMjI5YjFhLWZlYTctNDJlOC05MWU4LTA5MTY4YzllNWRkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 Forest Estate Villas Off Forestwood Drive 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.550438414121 31.200887623279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang