Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 Sawubona

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest Landgoed Villas, , Zimbali Coastal Resort, 4418, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

12 Sawubona is 'n luukse, ruim en privaat selfsorgverblyf in 'n ongerepte natuurlike inheemse kuswoudomgewing. Die chalets is in die hartjie van die boslandgoedgedeelte van die internasionaal bekroonde Zimbali Coastal Resort geleë.

Dié chalet op die grondvloer het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met 2 enkelbeddens. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n tweede badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser in. Elke chalet beskik oor DStv en braaigeriewe.

Gaste het toegang tot 'n privaat swembad binne die kompleks van 21 huise. Boonop is hierdie chalets naby die algemene Zimbali-oord swembaddens geleë met toegang tot die strand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
2.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Roxanne Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Forest Landgoed Villas, , Zimbali Coastal Resort, 4418, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 12 Sawubona het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest Landgoed Villas, , Zimbali Coastal Resort, 4418, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmMjI5YjFhLWZlYTctNDJlOC05MWU4LTA5MTY4YzllNWRkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 Forest Estate Villas Off Forestwood Drive 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.550438414121 31.200887623279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang