Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 Settler Sands Beachfront Duplex Apartment

Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
    2 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Beach-rylaan, Settler Sands 12, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 R700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

12 Settler Sands Beachfront Duplex Apartment bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf vir 'n gesin van 6, en is net 120 m vanaf Wesstrand en 170 m vanaf Kowierivier.

Die selfsorg-dupleks-eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n lieflike see-uitsig en is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 kinders of 2 volwassenes en 2 kinders. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n toilet, asook 'n aparte gastebadkamer met 'n toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale, en oopmaak op 'n patio met see-uitsigte. Braaigeriewe, sowel as privaat parkeerplek, is beskikbaar.

Settler Sands 12 gebruik sy eie waterstelsel wat met 'n drukpomp werk. Neem asseblief kennis dat dit tydens kragonderbrekings beïnvloed kan word.

Port Alfred bied 'n verskeidenheid doendinge, soos strandjag, swem, branderplankry, kanovaart, kajak, visvang, walviskyk, voetslaan, gholfspeel by die Royal Gholfbaan, en meer. Besoekers kan ook die verskeie museums of die Groot Vispunt-vuurtoring besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • West Beach-rylaan, Settler Sands 12, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink 12 Settler Sands Beachfront Duplex Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    2 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Beach-rylaan, Settler Sands 12, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23ecd8fa05a6f3dc65a7afc6bc0a40d1472e67fc8085ce7c0d491db6a3ff0f914a6c3b84cf20ae4557d00fdba8dd0e8e43f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R700 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 West Beach Drive Settler Sands 12 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.603560265341 26.898305104299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang