12 Settler Sands Beachfront Duplex Apartment
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Beach-rylaan, Settler Sands 12, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 200R840 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
12 Settler Sands Beachfront Duplex Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf aan ’n gesin van 6 en is net 120 m vanaf West Beach en 170 m vanaf die Kowie-rivier.
Hierdie selfsorg-duplekseenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, ’n kombuis, eetarea en leefarea. Die hoofslaapkamer bied ’n lieflike uitsig oor die see en het ’n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 kinders of 2 volwassenes en 2 kinders. Die kamers deel die gebruik van ’n badkamer met ’n bad, stort en toilet. Daar is ook ’n aparte gastebadkamer met ’n toilet. Linne en handdoeke word voorsien en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word.
Die leefarea het ’n TV met sekere DStv-kanale en lei na ’n balkon wat uitsigte oor die see bied. Daar is braaigeriewe en privaat parkeerplek. Klein hondjies wat minder as 5 kg weeg is welkom indien daar vooraf reëlings getref word.
Settler Sands 12 gebruik sy eie watertoevoer d.m.v. n drukpomp. Neem asb. kennis dat dit geaffekteer word gedurende kragonderbrekings.
Port Alfred bied ’n verskeidenheid aktiwiteite, soos strandsnuffel, swem, branderplankry, kanovaart, visvang, walviskyk, voetslaan en gholf speel by die Royal Golf Course. Daar is ook verskeie museums en die Great Fish Point-lighuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Tersia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- West Beach-rylaan, Settler Sands 12, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink 12 Settler Sands Beachfront Duplex Apartment het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Beachfront Port Alfred Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: West Beach-rylaan, Settler Sands 12, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang