Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1201 Topaz

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 183

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir 1201 Topaz
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johanette V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanette V

Fantastiese woonstel.

Die woonstel is goed toegerus, in 'n wonderlike ligging en baie veilig.

1201 Topaz se terugvoer

Beste Johanette
Baie dankie vir jou resensie. Ons sien baie daarna uit om julle weer hier by ons te verwelkom.
Vriendelike groete
Hanlie

1201 Topaz
Johanna M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna M

Pragtige uitsig. Huislike, gemaklike kuier.

Die dag van aankoms was 'n sonnige dag en die uitsig na alle kante toe was mooier as die foto's.

1201 Topaz se terugvoer

Beste Johanna
Baie dankie vir jou resensie en terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete
Hanlie Lingenfelder

1201 Topaz
Frederik B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik B

1201 Topaz is perfek vir 'n vakansie.

Die uitsig was uitsonderlik en die woonstel is baie modern en luuks.

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 170, Topaz 1201, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40d4115250734d70b7240bccba402abfc7c2d32bdebc28079842cd58bfaec7965bd240d47ed70540be0fb29f81265acf1bb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 170 Beach Road Topaz 1201 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.106978296367 18.819556509822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang