Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1201 Topaz

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 170, Topaz 1201, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

1201 Topaz is 'n selfsorgwoonstel in 'n strandfrontkompleks in die bekende Kusweg in Strand. Dis net oorkant die strand en spog met 'n panoramiese see-uitsig.

Die woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n toonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 10 gaste en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix en Showmax. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die eenheid het 2 balkonnne. Die agterste balkon het glaspanele wat 'n pragtige uitsig op die Helderberg en oor die gholfbaan bied. Die voorste balkon het 'n gasbraai en 'n ononderbroke uitsig oor die hele Valsbaai. Die woonstelblok het 24 uur-toegangsbeheer, veilige parkeerplek binne die gebou, 'n gemeenskaplike swembad, gimnasium en 'n stoomkamer.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 231

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kusweg 170, Topaz 1201, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1201 Topaz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 170, Topaz 1201, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40d4115250734d70b7240bccba402abfc7c2d32bdebc28079842cd58bfaec7965bd240d47ed70540be0fb29f81265acf1bb4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 170 Beach Road Topaz 1201 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.106978296367 18.819556509822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang