Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Town Apartment 16 on Bree 1212b

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cape Town Apartment 16 on Bree 1212b is 'n asemrowende selfsorgvakansiewoonstel in die veilige 16 On Bree-woonstelgebou in die hartjie van Kaapstad se sakekern. Dit kan 'n ideale opsie wees vir óf 'n sakereis óf vir toeriste wat die pragtige Moederstad wil verken.

Hierdie luukse woonstel het 'n oopplan-ontwerp met 'n kapasiteit van 2 gaste op 'n slag. Die slaaparea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Vanuit die slaapkamer lei 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n 2-sitplek-ontbyttoonbank. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. Daar is ook 'n lessenaar, 'n TV en gratis WiFi in die woonstel.

Deur die skuifdeur is daar 'n lieflike balkon met buitesitplek wat perfek oor die omliggende stad uitkyk, wat dit 'n ideale plek maak vir 'n oggendkoffie. Op die 27ste verdieping is daar 'n gemeenskaplike vermaakarea met 'n swembad en 'n kroeg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Cape Town Apartment 16 on Bree 1212b
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Armand Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Breestraat 16, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Town Apartment 16 on Bree 1212b het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 16, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA845b8305fa67aa4ae6df6898d1011b2409a10e4e7936dd7b5c3cdd43123ba2b6d6e3e4f7bc796fdaa294b1322b004da4eeb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 16 Bree Street Cape Town CBD 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9176714 18.4215188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang