Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

122 on Rubida

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Hennie C
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Perfekte ligging en waarde vir geld. My vrou en haar vriendinne het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heila V
1 nag
5.0
Nov 2023

Onvergeetlik. Ek het nie woorde om die plek te beskryf nie, as ons geweet het, het ons nog 'n nag oorgebly. Dit voel nie of jy in die stad is nie, eerder 'n vakansieplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie aangenaam. Verblyf was aangenaam soos altyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zinta-marie W
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Vriendelikste ontvangs, uiters skoon plek met baie veilige ligging. Vriendelikste ontvangs deur die gasheer. Die plek was uiters skoon en het só lekker geruik! Die eienaars het werklik aan alles gedink; van lugversorgers, waaiers en gasverwarmers vir die winter. Kombuis is ten volle toegerus met oorgenoeg breekware en nog baie ekstras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
1 nag
5.0
Sep 2023

Skoon en netjies. Alle info mooi duidelik deurgegee. Rugsteunkrag. Netjies en skoon. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emma S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Abosluut fantasies! Liewe Nadia en Span, ons kuier by 122 on Rubida was uit die boeke. Dankie vir al julle moeite met ons. Die plekkie is defintief 'n tuiste weg van jou huis. Baie netjies en goed ingerig met alles wat jy nodig het en soveel meer. Naby geleë aan winkelsentrums en hospitaal. Die luukse eenhede is so gerieflik indien jy langer wil oornag en baie gemaklik indien jy klein kindertjies het met baie spasie en speelplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raaitjie N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Waarde vir geld. Binne is baie mooi en netjies. Ek sal plek enige tyd aanbeveel vir iemand. Die tuin agter is net baie verwaarloos en 'n seer oog as jy op die stoep sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taryn E
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Ongelooflike plekkie wat verjaarsdae spesiaal maak. Baie dankie aan Nadia wat die ekstra myl gegaan het om my ma se verjaarsdag ekstra spesiaal te maak. Die verblyf was van topgehalte en dit het gevoel soos om by jou eie huis te wees. Ons sal definitief weer kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Vriendelike ontvangs en kamer baie gerieflik met alles wat nodig is. Veilige parkering onderdak. Vandat ons bespreek het, het ons gereelde kommunikasie gekry wat alles mooi verduidelik wanneer ons daar kom. Vriendelike ontvangs en alle vrae is geantwoord. Kamer gerieflik met alles wat nodig is. TV met verskeie kanale, lekker koffie met beskuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine J
1 nag
5.0
Aug 2023

Uitstekend. Sal definitief 122 on Rubida aanbeveel! Skoon en baie netjies! Alles wat mens benodig. Dankie Nadia en Johannes vir jul gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rubida-straat 122, Murrayfield, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06073dc75e562d9676ed441a29deaf2c423dd7ebb72ebb03d4fa51327088543f9d2a93b3491b734898c462c8adf19a8311c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 122 Rubida Street Murrayfield 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.757532101199 28.301289941278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang