Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

122 on Rubida

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rubida-straat 122, Murrayfield, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

122 op Rubida is in 'n sentrale en veilige woonbuurt van Lynnwood, Pretoria geleë en is naby die hoofpaaie. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf is in Standaardkamers beskikbaar. Die Standaardkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met Netflix en die volle DStv-pakket in. Gaste het toegang tot die verblyf se braaigeriewe.

Die bekende Lynwood Bridge en The Grove Mall is net 'n paar meter vanaf die perseel. Die hospitale in die area sluit die Life Wilgers Hospitaal wat 3,8 km ver is en Faerie Glen Hospitaal wat 5 km ver is in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Hennie C
Saam met vriende
5.0
Perfekte ligging en waarde vir geld. My vrou en haar vriendinne het lekker gebly.
Des 2023
Heila V
5.0
Onvergeetlik. Ek het nie woorde om die plek te beskryf nie, as ons geweet het, het ons nog 'n nag oorgebly. Dit voel nie of jy in die stad is nie, eer...
Sien meer
Nov 2023
Tina C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Verblyf was aangenaam soos altyd!
Nov 2023
Zinta-marie W
Saam met vriende
5.0
Vriendelikste ontvangs, uiters skoon plek met baie veilige ligging. Vriendelikste ontvangs deur die gasheer. Die plek was uiters skoon en het só lekke...
Sien meer
Nov 2023
Michelle V
5.0
Skoon en netjies. Alle info mooi duidelik deurgegee. Rugsteunkrag. Netjies en skoon. Vriendelike diens.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Rubida-straat 122, Murrayfield, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Gaste dink 122 on Rubida het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rubida-straat 122, Murrayfield, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06073dc75e562d9676ed441a29deaf2c423dd7ebb72ebb03d4fa51327088543f9d2a93b3491b734898c462c8adf19a8311c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 122 Rubida Street Murrayfield 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.757532101199 28.301289941278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang