Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

122 The Dunes

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rouan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Home away from home. We really enjoyed our stay here. The place is well-kept and clean with friendly hosts who made us feel welcome. The location is amazing, being quite central to all the restaurants and other attractions, yet secluded enough to feel like a break away from the busy city life. We will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew W
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Great location, good hosts. Very enjoyable stay. Great location, very attentive hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Well resourced unit in quiet corner of estate a short walk from the beach. The unit was very clean and very well resourced. In a quiet corner of the estate close to the beach dune.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2024

Sal weer by 122 The Dunes gaan bly. Naby winkels en restaurante. Die huis is in 'n hoek van die oord, baie lekker, rustig en privaat. Goed ingerig met alles wat mens nodig het. Die huis ruik heerlik en vars, en die handdoeke en matjies in die badkamers is bederf sag. Ouers met klein kindertjies, wees net versigtig met die trappe, daar is nie kinderveiligheidshekkies nie; dit kan dalk 'n goeie toevoeging wees in die toekoms. Die gebruik van die golfkarretjie het ons vinnig by die strand gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Jou eie hoekie in die paradys. Ons het baie lekker gebly hier. Dis ruim, gerieflik en die ligging is fantasties.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geanitha K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Lekker! Netjiese, mooi plek, baie lekker gebly. Het net 'n fan gekort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Relaxing getaway. Our stay was a serene escape. The cozy interior and the beach access made it a perfect retreat. The well-equipped kitchen and comfortable amenities added to the overall relaxation. A rejuvenating getaway that I would gladly revisit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: PO394-weg, The Dunes Oord 122, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab8fde35a658ae065e6842117be8d04d830e80f6fca93bd8223cbf11985710be704bcb6c08fbd4c9702188784867b0b49942?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 PO394 Road 122 The Dunes Resort 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.011265522589 23.421831988657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang