Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

123 Bougain Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Century-boulevard 1, Century City, 7009, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

123 Bougain Villa is 'n selfsorg-eenheid op Bougain Villas Estate in Century City. Die toegangsbeheerde landgoed het 24 uur-sekuriteit en spog met tuine, damme, speelgronde en 'n klubhuis met 'n swembad en braaigeriewe.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste in hierdie slaapkamer maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n stort-oor-bad het.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel is op 'n ommuurde sekuriteitslandgoed wat goed bestuur en gepatrolleer word sodat gaste gemoedsrus kan geniet en die geriewe van die landgoed kan benut. Toegang tot die sekuriteitshokkie by die ingang van die landgoed word verkry met 'n toegangskaart wat gaste sal ontvang met inklok. Gaste sal ingeteken moet wees en sekuriteit bel die woonstel om alle besoekers te magtig.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3/5

Nontanda Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Century-boulevard 1, Century City, 7009, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Century-boulevard 1, Century City, 7009, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1140535e2159ab029fd60bbee48ad551534f86dcdfabf32b2dd837b6ecffc99ecf1726ffb454dd5174dfc187102e79da660?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 1 Century Boulevard Century City 7009 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.886574 18.520056

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang