Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

123 Ocean View Drive Studio Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 123, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

123 Ocean View Drive Apartment is 'n nuut opgeknapte en smaakvol versierde ateljeewoonstel wat teen die hange van Seinheuwel in Groenpunt geleë is. Die woonstel akkommodeer 2 mense gerieflik en het pragtige uitsigte oor die V&A Waterfront vanaf die balkon.

Die woonstel bestaan uit 'n ruim oopplan-slaapkamer met ekstra-lengte 2 enkelbeddens en 100% perkallinne. Die en suite-badkamer het 'n aparte bad en stort en dubbelhandwasbak. Topgehalte badlakens en handdoeke word voorsien. Die aangrensende toilet is apart van die badkamer.
Die kombuis is volledig toegerus met alle toebehore, eetgerei en breekware. Daar is 'n platskerm-TV met volledige DStv asook 'n DVD-speler en musiekstelsel. Die eet-alkoof maak oop op die privaat uitsig-terras. Die woonstel is ook toegerus met lugversorging en verhitting met toegang tot WiFi.

123 Ocean View Drive Apartment het 'n lieflike swembad vir jou gebruik asook 'n tuintjie. Die woonstel het sy eie ruim privaat terras met Weber-braai. Die see-uitsig vanaf die terras is pragtig terwyl Groenpunt normaalweg 'n windvrye area is. Plaaslike restaurante, naglewe en koffiekroeë is naby.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Roy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Ocean View-rylaan 123, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink 123 Ocean View Drive Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 123, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4ZjM1NzA2LWIwMDktNDA3OS1iMGU1LTEwN2Q2NzFiZWQ0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 123 Ocean View drive Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.911521233261 18.401592671871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang