Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

123Vyfer on Whale Trail

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitmuntend. Bespreek en beleef dit! Wonderlike verblyf met net die beste. Zelda is 'n wonderlike gasvrou en loop dit ekstra myl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflike woonstel om as basis te gebruik om die Overberg te verken. 123Vyfer bied gemaklike akkommodasie. Die woonstel is blinkskoon en goed toegerus, daar skort eenvoudig nie enige iets nie. Ons het die tyd wat ons daar tuis gegaan het goed benut om lekker te ontspan en die woonstel as basis te gebruik om die Overberg-gebied te verken. Ons sal weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Best stay away from home. Recommend anyday. Best stay away from home. Recommend anyday. Host took her time to explain everything. Appreciated. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minrie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Kort gesins wegbreek. Ek sal verblyf hier hoogs aanbeveel. Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig met inligting en wenke oor die omgewing. Die verblyf is luuks en modern, dog warm en uiters gerieflik. Van die kombuis tot kamers en badkamers is net die beste afwerkings en bykomstighede wat die besoek so gerieflik en gemaklik gemaak het. Dit was heerlik om op die ruim stoep te sit met 'n koppie tee en die rustigheid en uitsig oor die see te geniet. Die verblyf is net 1 straat van die see af en daar is ongelooflike wandelpaadjies en uitkykpunte naby. Daar is baie om te doen in die omgewing. Winter of somer kan 'n mens heerlik hier bly en net kom ontspan. Ons kan nie wag om weer te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
123Vyfer on Whale Trail
Baie dankie dat jy tyd geneem het om die positiewe terugvoer te gee. Ek is baie bly julle het die wegbreek en akkommodasie geniet. Ek hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.

Jacco D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Heerlik en luuks. Goed geleë, pragtig uitgelê en vriendelik ontvang deur Zelda. Alles wat jy wil hê en meer. Luuks met alle geriewe om te ontspan, braai en kaggel. Puik WiFi en dienste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
123Vyfer on Whale Trail
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is baie bly julle het die akkommodasie geniet. Ek hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.

Sonja D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Gerieflike, skoon en netjiese woonstel met goeie sekuriteit in 'n veilige area wat voorsien in al jou behoeftes. Ons het 123Vyfer einde Julie 2023 besoek. Met sy goeie ligging, is die woonstel 'n nuwe gunsteling-verblyfplek vir ons. Die woonstel is mooi gemeubileer, netjies, skoon en het 'n goed toegeruste kombuis. Dit was ons 40ste Huweliksherdenkingnaweek en tot ons verbasing het ons gasvrou aandag gegee aan fyn detail soos ‘n bottel vonkelwyn wat sy vir ons op die toonbank gelaat het. Ons het duidelike instruksies ontvang oor waar om die woonstel te vind en hoe om toegang daartoe te kry. Ons het die gereelde teksboodskappe, vir ingeval jy hulp nodig het en/of oulike idees wat met ons gedeel is met betrekking tot wat om in die omgewing te doen, baie waardeer en dit het beslis bygedra dat ons 'n ontspannende wintersnaweek in De Kelders geniet het. Die woonstel is 'n kort afstand van die gewilde Walkerbaai Natuurreservaat geleë en beslis 'n moet-doen indien jy kans sien om die sagte sand en klippe met jou 4X4 aan te durf of lekker bene te rek en te stap. Die kuslyn by De Kelders/Gansbaai is asemrowend en daar is orals pragtige voetpaadjies langs die see langs oor klippe en sand waar mens kan stap. Die 15 minute per motor van die skilderagtige dorpie Stanford en 'n skamele 39 minute van Hermanus sorg dat 123Vyfer baie goed geleë is om die omgewing te verken. Ons kan 123Vyfer aanbeveel en gaan beslis weer van die verblyf gebruikmaak. Dankie Zelda, tot weersiens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
123Vyfer on Whale Trail
Hi Sonja. Baie dankie dat jy tyd geneem het om die wonderlike terugvoer te skryf. Ek is baie bly julle het die wegbreek en akkommodasie geniet. Ek hoop om julle vinnig weer terug te welkom.

Alma C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Absolutely fantastic. Beautiful home. We enjoyed our stay. The whale view was awesome even though there was construction across the road. Tranquility and peaceful surroundings that felt very safe. Hope to bring my family again in the future. We have told all our friends and family about this beautiful home. Zelda was an awesome host. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
123Vyfer on Whale Trail
I would love to host you again in the future! Thank you so much for spreading the news, I really appreciate your thoughtfulness.

Tanya N
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Amazing stay, view and beautiful apartment. Fantastic accomodation, stylish and amazing view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
123Vyfer on Whale Trail
So glad to hear you enjoyed your stay. I would love to welcome you back soon.

Riana W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Uitstekende waarde vir geld! Ons is baie vriendelik ontvang en het gou tuis gevoel. Ons was 4 volwassenes en het nooit gevoel ons is in mekaar se spasie nie. Die gasvrou het aan elke klein detail gedink om dit gerieflik en gemaklik te maak. Ek kan dit sterk aanbeveel en sal beslis weer daar tuisgaan. Baie dankie Zelda. 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
123Vyfer on Whale Trail
It was a real pleasure to host you and your family, and I’m happy to hear that you’ve enjoyed your stay. You are welcome back anytime.

Hugh B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Very peaceful. The accommodation is very well equipped with everything working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 123, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1804079f9b0f6d176c68125ff028e6dec47027500c2078ad87296e27b9ed24f878e6772341d69e9f1acc53a551d26b74a85c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 123 Vyfer Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.555245 19.366107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang