Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1248 Oubaai

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oubaai Hoofweg, Ocean Vista Oubaai Estate 1248, Heroldsbaai, 6528, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 600 R4 760 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

1248 Oubaai is 'n kontemporêre selfsorg-vakansiehuis met see-uitsigte op die eksklusiewe Oubaai Gholflandgoed in Heroldsbaai en spog met 'n kenmerkende Ernie Els-gholfbaan. Ideaal vir gholfspelers, 'n groot gesin of 'n groep vriende.

Dié eiendom kan tot 12 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 5 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Drie van die slaapkamers is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed, een het 'n koningingrootte-bed, terwyl die oorblywende slaapkamer 4 enkelbeddens het. Twee van die badkamers het beide 'n bad en 'n stort, terwyl die oorblywende badkamers met net 'n stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser insluit, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer en eetarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan terwyl hulle die see-uitsigte bewonder en spog ook met 'n binnebraai. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste, DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n balkon met buitesitplek en sonstoele. Hierdie eiendom het ook 'n swembad, buitebraai-area, tafeltennistafel, veerpyltjiebord, en bied veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom het 'n omskakelaarstelsel wat die TV, ligte, proppe en Wi-Fi tydens kragonderbrekings aanhou.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 5 Slaapkamers 6 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Oubaai Hoofweg, Ocean Vista Oubaai Estate 1248, Heroldsbaai, 6528, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 600
R5 600 R4 760
per nag (plek vir 12)
Vanaf R5 600
R5 600 R4 760
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oubaai Hoofweg, Ocean Vista Oubaai Estate 1248, Heroldsbaai, 6528, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a8d6ccf0f77c652ceb8e1c2fe0d1fc45a053a5fcf839423bf3af87224ddfeeaf901ea8b1119fc2e5bdf7a7a4785edd3b5b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 600 nouVanaf R4 760 per nag (plek vir 12) Oubaai Main Road 1248 Ocean Vista Oubaai Estate 6528 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.052364546964 22.419636774603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang