Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

125 On Van Buuren

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Charlene O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Uitstaande diens en baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
125 On Van Buuren
Dankie vir jou resensie, Charlene. Ons hoop om jou in die toekoms weer te sien.

Chenelle V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Absoluut wonderlik! Absoluut wonderlik, kon nie beter nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
125 On Van Buuren
Hallo Chenelle, dankie dat jy by ons gebly het. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Koma asseblief gou weer. John en Pam

Jennifer M
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Beautiful place with fantastic service, excellent host and delicious breakfast. John made our stay absolutely wonderful with his advice, care and service. Cooking up great delicious breakfast with no electricity is no mean feat. Would love to stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Heerlike verblyf in elegansie. Al die geriewe was in werkende toestand, ontbyt was heerlik en diens was uit die boonste rakke. Die gastehuis is gelee naby al die hoofroetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
125 On Van Buuren
Hallo Ina, Dankie vir die uitstekende resensie, dit word opreg waardeer. Ons sien uit na die volgende keer wat jy by ons bly.

Tumelo R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

What an awesome time we spent with John. John is so alive and very warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
125 On Van Buuren
Good afternoon Tumelo and Mpho. It was our privilege to have you both as our guests last week. We were so pleased that the conference you attended at the Cornerstone church was so successful and that you had a safe journey home. We hope to see you again. John and Pam.

Nolene S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Hulle gasvryheid ken geen perke! John en sy vrou stap die ekstra myl vir hulle gaste. Hulle was so akkommoderend vir ons spesiale behoeftes. Die aandete was uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
125 On Van Buuren
Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop dat ons bygedra het tot die sukses van u kinders.

Ursula J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Wonderful stay! We had a very pleasant experience. John and Pam are amazing hosts. The accommodation is very clean and neat. We had a wonderful breakfast that the hosts made themselves. Great area and close to the airport for travel needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
125 On Van Buuren
Good afternoon Ursula; Thank you to yourself and Morne for staying with us on your visit to Johannesburg - sorry that I could not organise a better rugby score! We are glad that you enjoyed your stay with us, and that the theme park was open again after so many months of inactivity. Keep safe. Pam and John.

Dirk J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Eienaar besonders gasvry en het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel. 125 On Van Buuren kan ek aanbeveel vir enige reisiger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
125 On Van Buuren
Goeie more Dirk, Dankie vir die resensie. Dit was 'n plesier om jou te huisves. Ek hoop jy het 'n veilige reis terug na Bethlehem gehad.

Jarku B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jul 2022

Gerieflike verblyf, onverbeterlike gasvryheid. Baie netjies, skoon en gerieflik. John, die eienaar, is baie vriendelik en het uit sy pad gegaan om my welkom te laat voel. Ek sal 125 on Van Buuren met 'n geruste hart aan enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
John
125 On Van Buuren
Dankie vir die wonderlike resensie, Jarku. Ons hoop dat jou lang reis na die Botswana-grens sonder gebeurtenisse verloop het.

Dirk S
Kort verblyf
5.0
Jun 2021

Uitstekende verblyf Gasheer John se gasvryheid, kommunikasie en diens was uitstekend. Kamer en geriewe is baie netjies, skoon en goeie kwaliteit. Ontbyt was besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
125 On Van Buuren
Geagte Dirk; dankie vir u terugvoer oor u verblyf in ons gastehuis. Dit is waardeer. Dankie dat u die wonderlike landskapskilderye wat u vrou vervaardig met ons deel. Bly veilig!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 1)
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Buuren-weg 125, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnxlQQVdu3t8bKWnQVMSE0ig3pdVsFjwiKOj7uuKOfAsKxZftBQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R638 per nag (plek vir 1) 34 5 1 5 125 van Buuren Road Bedfordview 2007 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.169805555556 28.153277777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang