125 On Van Buuren
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Charlene O - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstaande diens en baie vriendelik.
125 On Van Buuren se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Charlene. Ons hoop om jou in die toekoms weer te sien.
Chenelle V - Okt 2023
Algehele gradering
Absoluut wonderlik!
125 On Van Buuren se terugvoer
Hallo Chenelle, dankie dat jy by ons gebly het. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Koma asseblief gou weer. John en Pam
Jennifer M - Aug 2023
Algehele gradering
Beautiful place with fantastic service, excellent host and delicious breakfast.
Ina B - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf in elegansie.
125 On Van Buuren se terugvoer
Hallo Ina,
Dankie vir die uitstekende resensie, dit word opreg waardeer. Ons sien uit na die volgende keer wat jy by ons bly.
Tumelo R - Apr 2023
Algehele gradering
What an awesome time we spent with John.
125 On Van Buuren se terugvoer
Good afternoon Tumelo and Mpho.
It was our privilege to have you both as our guests last week.
We were so pleased that the conference you attended at the Cornerstone church was so successful and that you had a safe journey home.
We hope to see you again.
John and Pam.
Nolene S - Apr 2023
Algehele gradering
Hulle gasvryheid ken geen perke!
125 On Van Buuren se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop dat ons bygedra het tot die sukses van u kinders.
Ursula J - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderful stay!
125 On Van Buuren se terugvoer
Good afternoon Ursula;
Thank you to yourself and Morne for staying with us on your visit to Johannesburg - sorry that I could not organise a better rugby score!
We are glad that you enjoyed your stay with us, and that the theme park was open again after so many months of inactivity.
Keep safe.
Pam and John.
Dirk J - Mrt 2022
Algehele gradering
Eienaar besonders gasvry en het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel.
125 On Van Buuren se terugvoer
Goeie more Dirk,
Dankie vir die resensie. Dit was 'n plesier om jou te huisves. Ek hoop jy het 'n veilige reis terug na Bethlehem gehad.
Jarku B - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf, onverbeterlike gasvryheid.
125 On Van Buuren se terugvoer
Dankie vir die wonderlike resensie, Jarku.
Ons hoop dat jou lang reis na die Botswana-grens sonder gebeurtenisse verloop het.
Dirk S - Jun 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf
125 On Van Buuren se terugvoer
Geagte Dirk; dankie vir u terugvoer oor u verblyf in ons gastehuis. Dit is waardeer.
Dankie dat u die wonderlike landskapskilderye wat u vrou vervaardig met ons deel.
Bly veilig!
Sharon N - Jan 2021
Algehele gradering
Was very peaceful.
125 On Van Buuren se terugvoer
Good evening Sharon,
It was a pleasure to host you and your son, Jordan, during your quiet getaway. I am glad that you found the Guest House peaceful.
Sonjia J - Feb 2020
Algehele gradering
Awesome. Will definitely stay there again.
125 On Van Buuren se terugvoer
Good evening Sonjia,
Thank you for staying with us last year. I only picked up now that I did not reply to your review. Please accept my apologies.
It feels like many years have passed since you stayed with us, due to the pandemic.
I am glad that you both enjoyed your stay at the Guest House.
Kind regards, John Amis.
Yvonne Swanepoel S - Jan 2020
Algehele gradering
Awesome.
Louise P - Nov 2019
Algehele gradering
John was ongelooflik vriendelik en behulpsaam.
125 On Van Buuren se terugvoer
Dankie vir jou kommentaar, Louise.
Dit was baie interessant om met u te gesels oor die werk wat u doen in die lodge in Zambië aan die Zambezi-rivier.
Ons hoop dat u 'n veilige retoerjoernaal het wanneer u terugkeer.
Heidi V - Mei 2019
Algehele gradering
Verblyf was uit die boeke!
125 On Van Buuren se terugvoer
Goeie middag Heidi,
Dankie vir u resensie. Dit was fassinerend om te hoor van die besonderhede van jou vakansie in Rusland. Ons hoop dat u veilig in Swellendam is.
Groete,
John en Pam
Eska P - Apr 2019
Algehele gradering
Ongelooflike plek met aangename mense! Waarde vir geld!
125 On Van Buuren se terugvoer
Beste Elna,
Dankie vir jou kommentaar. Ons sien uit daarna om weer u gasheer in die nabye toekoms te wees.
Groete,
John en Pam
Catherina K - Mrt 2019
Algehele gradering
Excellent location, impeccably clean and friendliest staff!
125 On Van Buuren se terugvoer
Good day Catherina,
Thank you for the wonderful comments in your review. I think that we try quite hard to give all our guests the best service we are able to give, and it is so good to know that our guests appreciate our efforts.
We will be looking out for your name on future reservations, for sure.
Kindest regards,
John and Pam
Katrien R - Mrt 2019
Algehele gradering
Skitterende verblyf.
125 On Van Buuren se terugvoer
Dankie, Gys.
Dit was "n pleasier om vir jou te ontmoet.
Selvyn N - Feb 2019
Algehele gradering
Very neat and clean place.
Jonelle V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame diens! Skoon en netjies! Pragtige patio en tuin!
125 On Van Buuren se terugvoer
Baie dankie Jonelle.
Jou kommentaar word waardeer.
Vriendelike groete.
John & Pam
Gugulethu B - Apr 2018
Algehele gradering
Excellent service.
125 On Van Buuren se terugvoer
Thank you so much for your review, Gugulethu.
It was our privilege to look after yourselves during your brief visit.
We hope that your journey back to Durban went smoothly and was not interrupted by any incidents along the road.
Kind regards,
John and Pam Amis
Claire Vivienne R - Apr 2018
Algehele gradering
John was a superb host, we stayed in a beautiful room and the breakfast was delicious.
125 On Van Buuren se terugvoer
Good morning Claire;
Thank you for the super review. We are very happy that you were satisfied with our service.
Kind regards,
John & Pam
Verona E - Mrt 2018
Algehele gradering
John en Pam is die beste.
125 On Van Buuren se terugvoer
Beste Verona,
Baie dnakie, dit was vir ons 'n plesier om goeie gasvryheid te bied.
Groete,
John en Pam
Francois S - Feb 2018
Algehele gradering
Very impressed!
125 On Van Buuren se terugvoer
Good day Francois,
Thank you for staying with us at 125 on Van Buuren and for the comments, it was a pleasure to host you! We hope that the ceremony was enjoyed by all the people that attended.
We would also like to thank you for the gift of your high-quality produce - it is delicious.
Kind regards,
John and Pam Amis
Nico G - Feb 2018
Algehele gradering
Top class, comfortable venue.
125 On Van Buuren se terugvoer
Good afternoon Nico,
Thank you very much for taking the time to give us feedback on your stay at our Guest House. It is much appreciated.
We hope that we will see you again in the future.
Kind regards,
John and Pam Amis.
Nicolè S - Des 2017
Algehele gradering
The most formal accommodation with the most informal atmosphere.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die mees formele verblyf met informele atmosfeer.
Dankie John vir die hartlike verwelkoming en omsien na ons. Die ontbyt was ongelooflik. Jy kan nie verkeerd gaan met 125 On Van Buuren nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
125 On Van Buuren se terugvoer
Hi Nicole,
Thank you so much for the tremendous feedback.
We are pleased that you enjoyed your stay, and we hope that you can get away some time again next year and come and stay with us. We hope that you enjoy the festive season with your young family.
Kind regards,
John and Pam.
Precious R - Nov 2017
Algehele gradering
Satisfied customer.
125 On Van Buuren se terugvoer
Good day Precious,
Thank you for your amazing feedback!
We hope that your transport to Eastgate and onwards was safe and efficient on Sunday.
Kind regards
John and Pam
Riaan V - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
125 On Van Buuren se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was ons groot plesier om u te gasheer vir u besoek aan Johannesburg. Pam en ek hoop dat jy jou nuwe huis in Rustenburg gevind het. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete.
John en Pam Amis
Ansonet V - Mrt 2017
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid, stylvolle kamers, besonderse gasvryheid.
125 On Van Buuren se terugvoer
Hello Ansonet;
Thank you very much for the wonderful review.
It was a pleasure to be able to host you at our Guest House, and we look forward to the opportunity to host you and Kobie once again in the future.
Kind regards
John and Pam Amis
Louis B - Mrt 2017
Algehele gradering
Probably the best guesthouse in Bedfordview.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Seker die beste gastehuis in Bedfordview.
Gastehuis is skoon, veilig, netjies en goed toegerus. Die ontbyt was uit die boonste rakke en meer as genoeg. Eienaar John is so 'n hartlike mens. Ek het laat opgedaag, maar hy was bereid om te wag en my rond te wys. Die gastehuis is heel geskik. Sal beslis weer daar bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
125 On Van Buuren se terugvoer
Good morning Louis,
Thank you for staying with us during your brief visit to Johannesburg. We were very pleased that your visit was so successful, regarding the company that you went to visit. It was a pleasure to be your host and we wish you a successful future with the company that you have joined. Please keep in touch.
Kind regards,
John and Pam.
Jaya B - Sep 2016
Algehele gradering
Superb accommodation and hospitality.
125 On Van Buuren se terugvoer
It was a wonderful experience for Pam and myself to provide a hospitable environment for Jaya whilst she was visiting South Africa from the United States of America. Jaya was always appreciative of any assistance or additional service that was provided. Talking to Jaya also provided us with a better understanding of life in America, and provided us with knowledge on gluten free diets - thanks Jay. We will be able to approach special dietary requirements with confidence in future. Thank you, Jaya, for being a tremendous guest!
Peter W - Jun 2016
Algehele gradering
Vriendelik, waarde vir geld en goed geleë.
125 On Van Buuren se terugvoer
Hi Peter; thank you very much for the review. It was a pleasure to host you at our Guest House and to know that I may have been able to introduce you to another company that may require your knowledge and services. Kind regards.
Melanie S - Jun 2016
Algehele gradering
The best place where I have stayed in South Africa and abroad.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die beste plek waar ek al ooit gebly het in Suid-Afrika en oorsee.
Die gasheer en gasvrou was ongelooflik vriendelik en gasvry. Hulle het ons bederf met vriendelikheid en diens. Die plek is smaakvol versier. Die kos is beter as by 'n 5 ster-hotel en word met liefde en sorg voorberei. Dit het gevoel soos om vriende of familie te besoek wat 'n mens vir 'n lang tyd nie gesien het nie. En hulle berei 'n egte feesmaal vir jou voor. Hulle het regtig uit hul pad gegaan om ons tydjie daar onvergeetlik te maak. Dankie John en Pam!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
125 On Van Buuren se terugvoer
Hi Melanie;
Thank you for staying at our Guest House, and thank you for the unbelievable review of our service and establishment. It was certainly our privilege to host yourself and your son, and to meet you both, and to be part of your trip to the Gauteng area. We hope that your journey to Hartbeespoort Dam was uneventful, and that you had a safe return trip to Durban. We hope to see you on your next trip to Johannesburg.
Kind regards.
John and Pam Amis.
Kathleen S - Mei 2016
Algehele gradering
Beautifully maintained B&B, excellent accommodation, outstanding hosts.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig versorgde B&B, uitstekende akkommodasie en wonderlike gashere.
Pam en John was uitstekende gashere en het ons tydjie by hulle maklik, gelukkig en gerieflik gemaak met heerlike ontbyt en uitstekende akkommodasie in die lieflike B&B. Baie dankie vir die wonderlike kuiertjie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
125 On Van Buuren se terugvoer
Hi Kathleen;
Thank you for the excellent review.
Hosting yourself and Dave was our pleasure.
Regards
John and Pam
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Buuren-weg 125, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang