Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

125 Visarend

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Mickyla D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Amazing. Peaceful, amazing, and definitely a place I would love to go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashton R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

We had a good time. The place is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reagan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Very nice and tranquil. We really enjoyed our stay. The place is nice and cosy, the house we had, was literally a stone's throw away from the lagoon. It was too cold to fish or swim, but I can only imagine how lovely it will be during the summer months. Booking was easy, the assistance from our agent was top notch and we will most certainly be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Absolutely amazing. Just what we wanted for the weekend. Peaceful and cosy. Beautiful and tranquil destination. We enjoyed our stay thoroughly. Just a pity the shop on site was closed for the weekend, but it was just a short drive to town. Otherwise, I would highly recommend this property. Cosy and clean. My kids didn't even miss the TV. WiFi would have been a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luba L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

We had a great stay. We recommend to our friends and family to come stay here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ru-hann D. O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2023

Lekker rustige naweek. Van die hoofpad af is dit heel mooi, die landskap is klein dorp, met mooi berge. Dit is 'n links regs na die hek, ek het in my GPS die punt aangeteken presies waar die kaart dit gewys het. Want in die oord is die nommers mooi duidelik maar die strate kan 'n wankelpad wees. Verder die natuur so mooi, die meer uitstekend om in te gaan stap en foto's te neem. Die huis is mooi toegerus, hier en daar is leerskool van hoe die slot werk, geyser en alarmstelsel. Ons het lekker gebly al het winde so bo 30km/h gewaai, het die huis mooi gestaan, lekker stoep met Weber braai en tuis geriewe, ons sal maklik vir 2 weke daar kan rus. Dankie vir als.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amber K
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2023

We had a wonderful time. People around were super friendly. The bedrooms were nice and clean. I would definitely recommend this place to anyone. The cabin is nice and spacious, and we will definitely be returning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liezl D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2023

'n Lekker kuierplek! Skoon, netjiese, rustige plek. Alles was daar wat ons nodig gekry het. 'n Beter braai sal 'n bonus wees, sal eerder geboude braai verkies as die Weber wat voorsien was. Ons sal weer kom!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Razaan G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2023

Relaxing and tranquil. A really cosy and clean, modern house. Our kids loved it. We didn't miss the wifi or TV. Took a laptop with movies and encouraged them to do things outside. We had no problems with the hot water and the place was clean when we arrived. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anke L
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Apr 2023

Ongelooflik lekker, gaan dit 'n gereelde ding maak! Skoon beddegoed en handdoeke was voorsien. Was n maklike opset en lekker om saam met pelle te kuier! Min gepla oor kamers, ons soek mos net 'n lekker braai-area en kombuis! Geyser was ten alle tye warm wat gerieflik is. Sal eerder geboude braai kies as Weber wat voorsien was, maar was steeds lekker.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ruan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 134

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-weg 125, Meerenbosch, Fisherhaven, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhZDAyMzhmLWM0MjUtNDQyMC1iYmM5LTcwNmVlZmFhMjQ4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 59 5 1 5 125 Kingfisher Road Meerenbosch 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.364861111111 19.108388888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang