Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

1261 @ Langebaan Country Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vogelsanck-straat 1261, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

1261 @ Langebaan Country Estate is 'n ruim selfsorghuis in Langebaan, bekend as die Juweel van die Weskus, en is ideaal vir 'n gesinsvakansie. Hierdie verblyf is perfek vir gaste wat op soek is na rustige, oop landskappe met asemrowende blou waters en wit sandstrande.

Die verblyf bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste, tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde en vyfde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die oopplan-sit- en -eetarea bied oorgenoeg sitplek. Daar is ook 'n TV-area en gratis WiFi is beskikbaar.

Die verblyf het 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Veilige parkerplek is beskikbaar. Langebaan is 'n gewilde bestemming wat bekend vir sy watersport is, danksy sy pragtige strandmeer. Die landgoed bied ook 'n verskeidenheid geriewe soos 'n gholfbaan, klubhuis, tennisbaan en 'n swembad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lee-ann H
5.0
Absolutely amazing. I was looking for a place to escape the busy city life and it was amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Jess H
5.0
Highly recommend! Great space - enough for everyone to chill and come together at the same time!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Veronique S
5.0
Heerlik! Kom definitief weer! Baie dankie vir die mooi huis! Ons het dit geniet!
Okt 2024
Masibulele V
Saam met vriende
4.8
Great value for money. The stay was great. Toilet rolls were not sufficient in the bathrooms. The swimming pool was a bit far from our ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Tammy L
Gesin met klein kinders
4.4
The stay was awesome. The stay was amazing; we really enjoyed it. If I may suggest that the kitchen essentials be upgraded and if they ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thato Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Vogelsanck-straat 1261, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1261 @ Langebaan Country Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vogelsanck-straat 1261, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4d58a9e754652d0d5c2c68c066326012b331f88c776cd321c54abff494fcd8e94e14883d06bf664769164e98f496f69a24d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 1261 Vogelsanck Street Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.072093951717 18.04246952209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789