Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

127 Zebula Golf Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Mabalingwe 12, Plaas 534 Vaalwal Reg Div KQ, Mabula-distrik, D1000, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 15)

Beskrywing

127 Zebula Golf Estate is 'n dubbelverdieping-grasdakhuis in privaat besit op die toonaangewende Zebula Gholflandgoed en Spa. Die landgoed van 1600 hektaar skuil in 'n malariavrye area in die skadu van die Waterbergberge in Limpopo en dit is sowat 2 ure se ry vanaf Johannesburg.

Die ruim huis bied slaapplek aan 15 gaste en beskik oor 7 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea, 2 stoepe en 'n balkon.

Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n versonke bad, buitestort, binnestort en 'n toe toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n versonke bad, toilet en 'n wasbak. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n slaapbank. Die vyfde, sesde en sewende slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Dié kamers maak van 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak gebruik. Ses van die kamers het lugversorging.

Die kombuis is met 'n dubbelyskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien en 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n wynyskas. Die sitkamer het sitplek en 'n groot platskerm-TV. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste. Stapeldeure in die eet- en sitarea lei na 'n groot onderdakstoep met sonstoele, 'n etenstafel en ingeboude braaigeriewe. Die stoep lei na 'n swembad en 'n vuurput.

Die Zebula Gholflandgoed en Spa bied 'n gholfbaan wat deur Peter Matkovich ontwerp is, 'n Pro-winkel, spa, 3 restaurante, muurbal- en tennisbane, 'n swembad, gimnasium, slang- en reptielpark en verskeie aktiwiteite soos begeleide wandelings, wildritte, perdrysafari's, bergfietsry, boogskiet, verfbal, kleiduifskiet en vele meer.

Kamer-opset

Slaapplek vir 15 mense 7 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Grondpad
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stacy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Mabalingwe 12, Plaas 534 Vaalwal Reg Div KQ, Mabula-distrik, D1000, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink 127 Zebula Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 15)
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 15)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Mabalingwe 12, Plaas 534 Vaalwal Reg Div KQ, Mabula-distrik, D1000, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f818390667c39dedb10b54d5c7c29915d1abdce4ef647dfd31eb00d75185413a97172623b2cc0f5a44606380724c22a9130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 15) 2 5 1 5 Mabalingwe 12, Farm 534 Vaalwal Reg Div KQ D1000, Mabula District 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -24.747628472582 27.997689194686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang