128 @ The Dunes
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 1, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
128 @ The Dunes is 'n pragtige selfsorg-dupleks in die veilige Dunes Resort in Keurboomstrand. Dit is die ideale opsie vir 'n wegbreek net 8 km van Plettenbergbaai en dit bied direkte toegang tot 'n blouvlagstrand.
Hierdie dupleks bied gerieflike verblyf aan 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die ander badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea is op die grondverdieping en het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breeware toegerus is. Daar is ook 'n sentrale etenstafel. Die kombuis lei na 'n gerieflike sitarea met 'n enkelslaapbank wat slegs geskik is vir 'n kind, gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met die DStv-kanale en stroomdienste.
Die woonstel het ook 'n privaat tuin en 'n beskutte stoep met 'n etenstafel wat sitplek het vir 6 gaste en 'n ingeboude braai. Daar is veilige parkeerplek reg langs die eenheid. Die kompleks het 2 gemeenskaplike swembaddens en 'n houtdek met 'n pragtige see-uitsig en dit is die ideale plek vir 'n skemerkelkie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Abri Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 83
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Hoofweg 1, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink 128 @ The Dunes het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 1, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang