Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

128 Gardens Apartment

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Marika V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Als wat jy nodig het vir 'n naweek in die Kaap. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stacey
128 Gardens Apartment
Thank you Marika! We appreciate the 5 stars and are always very appreciative of fantastic reviews as we ensure our guests are happy and content in our home. We hope to see you again soon in the Cape. Kind regards, Stacey

Thanesha R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

It was my second time staying at 128 Gardens Apartment. I returned because of my liking of it. Clean, comfortable, convenient, and pleasant. These are all very important to me when choosing accommodation. I could not get into Netflix on the second day, so login details would have assisted, but otherwise, it was what I needed on my short stay. I will certainly consider this apartment again on other visits to the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Mooi uitsig, skoon en netjies. Ek sal hom aanbeveel, maar ons het probleme gehad met die toegang tot die parkeerarea die hele tyd. Ons het ook sleg geslaap omdat die wind baie sterk was (dit is natuurlik) en hulle venster nie sekuur toegemaak was nie. Dit het die hele nag geratel en geklap, dit was nogal erg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Stacey
128 Gardens Apartment
Hello Annamarie, Thank you for your feedback. We do apologise for the noise caused by the summer winds, especially during sleep. We have resolved the parking issues and apologise for any inconvenience caused. We hope you will return and we look forward to seeing you again in the future! Kind regards, Stacey

Magda F
Kort verblyf
3.8
Feb 2024

Skoon, netjiese, goed toegeruste, moderne blyplek sentraal gelee. Ek was saam met my dogter en het daar gebly vir 'n uitstalling. Twee 'leemtes': net een rol toiletpapier - ten minste een ekstra een sou gaaf wees; die gangetjie na 1306 se mat ruik na nat hond - glad nie lekker nie. Verder puik, skoon, het probleme aangespreek, goed ingerig, modern.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Stacey
128 Gardens Apartment
Thank you, Magda. We appreciate your feedback and will take all your notes and suggestions into consideration. We hope to welcome you back soon in the Cape. Kind regards, Stacey

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Stacey Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mill-straat, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa942c5967aedf3137dbe92f9112fb00d360230356201ca0293e1df595777f8d7e46ccc2fd9f2c5d79a1f156743ef883d1986?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Mill Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.934427791473 18.417398929596

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang