Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

128 On Allkins

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Fransie P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

Aangenaam, gasvryheid, privaat, veiligheid. Ons was baie tevrede met die ontvangs, aangesien Covid protocol gehandhaaf was, was baie skoon, netjies. Baie mooi, netjiese tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ramchuran
128 On Allkins
Thank you Fransie for the privilege of hosting you and your family. Absolute pleasure having you with us. Thank you. Regards Annie and Raj

Danie O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Wonderlik, vriendelike en aangename mense. Ons het baie welkom daar gevoel. Baie vriendelike mense, dit was netjies en skoon. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ramchuran
128 On Allkins
Thank you Danie for booking with us. It was an absolute pleasure hosting you and your family. Hope to see you soon. Take care. Regards Raj and Annie

Adelle C
Kort verblyf
4.8
Des 2021

Groot groep met kinders. Paar blokke van die strand af. Lekker groot huis met alles wat mens benodig. Klimraam buite vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ramchuran
128 On Allkins
Good morning Adelle, Thank you for booking with us, it was a pleasure hosting you and your family. Take care and be safe. Regards, Raj and Annie

Simone P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2021

Rustige wegbreek! Wat 'n heerlike, skoon en netjiese plek! Dis nie baie ver van die strand af nie (jy kan die see hoor, maar nie sien nie), dit is baie ruim, buite en binne, meer as genoeg plek vir kinders om te speel en volwassenes om te ontspan. Indien jy 'n kind het wat nie van stort hou nie, sal ek aanbeveel om 'n klein opblaas-swembadjie saam te vat wat jy in die stort kan vol tap, want daar is nie meer 'n bad in die huis nie. Die kamers is baie ruim en het lekker baie kasplek, die beddens is net nie baie gemaklik nie. Indien jy nie hou van 'n harde, koue sement-buitebankie nie, sal ek sal jou aanraai om kampstoele saam te neem as jy kan. Verder kan ek net goeie dinge van die verblyf sê! Die eienaars, Annie en Raj is amazing! Alhoewel jy op dieselfde perseel as hul woon, weet jy nie regtig eers van hulle nie. Hulle het ons een aand bederf met die lekkerste kerrie en rys, my man reken dis die beste kerrie ooit! My seuntjie het verjaar tydens ons vakansie en hulle het tot vir hom 'n geskenkie gebring, hulle stap werklik die ekstra myl. Jy sal nie 'n fout maak nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ramchuran
128 On Allkins
Thank you Simone for booking with us, it was an absolute pleasure hosting you and your family. Looking forward to hosting you again. Thank you for the recommendations we will definitely make the necessary changes. Thank you and God bless you and your family. Warm regards, Raj and Annie

Nicoline W
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2021

Friendly hosts and great value for money. The house is neat and spacious with a lovely garden. Great beds to sleep on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ramchuran
128 On Allkins
Good morning Nicoline Thank you for the privilege of hosting you and your family. Thank you for the rating. God bless be safe and take care. Regards Annie and Raj

Eldene K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2021

We had a lovely stay! Will definitely stay there again. Thank you Annie and Raj. The hosts Annie and Raj were friendly and welcoming and although they live on the premises we didn't even know about them! Loved the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ramchuran
128 On Allkins
Thank you Eldene and family, for staying with us. We loved having you here and definitely look forward to hosting you again. Kind regards, Annie and Raj.

Barbara M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Excellent stay. Beautiful house and garden. Friendly owners. Nice jungle gym for the kids. Safe and quiet area. What amazingly friendly people whose home we went to on holiday. The house is beautiful, neat and fully equipped with everything you would need. The garden is beautiful with a playground for the kids, which they have really enjoyed playing on. Annie and Raj the owners as well as their children were genuinely friendly and hospitable to us. They had some good chats with us as well as with the children. They love children, you could see that in the way they have treated the little ones. Thank you very much for your hospitality and kindness Annie and Raj and for making our stay so enjoyable there. They have went out of their way to make our stay as comfortable an enjoyable as possible. We enjoyed our stay, and will definitely book with you again, at any time. Thank you very much for everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ramchuran
128 On Allkins
Thank you, Barbara and family, for booking with us. It was an absolute pleasure and a privilege to host such a warm, friendly and loving family. You are most welcome to stay with us anytime. Regards, Annie and Raj

Jacky V
Kort verblyf
4.6
Okt 2020

Very friendly hosts, value for money. We look forward to going back, a well-equipped unit. The large kitchen and spacious garden suited our large group. The surprise chilli bites was a definite favourite. A pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ramchuran
128 On Allkins
Thank you Jacky and family. It was an absolute pleasure hosting you. God bless. Regards Raj and Annie

Daniel V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Nov 2020

Lovely place. A lovely house and excellent location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joeleen S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Was great and friendly. Will go again. Was great and friendly. Will go again. Was peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ramchuran
128 On Allkins
Good day Joleen, Thank you for the privilege of hosting you and your family. It was an absolute pleasure. We hope to see you soon. Blessings to you and your family. Regards, Annie and Raj

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ramchuran Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allkinsrylaan 128, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5ZTA1NzEzLTQyZjgtNGU1Ny1iMGVkLTU2OTEzMmNiZjlkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 8) 30 5 1 5 128 Allkins Drive Park Rynie 4182 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.3278221 30.7333223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang