Secret Garden Moi Signature Luxury Home
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 534, Mabula, Zebula 128, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R10 120 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Secret Garden Moi Signature Luxury Home bied 'n hoofhuis en 2 selfsorg-chalets op die Zebula Gholflandgoed en Spa.
Verblyf word aangebied in die hoofhuis wat 2 en suite-slaapkamers het, elke met 'n koningingrootte-bed en 'n solderdarea met 2 driekwartbeddens. Die eenheid is geskik vir 6 gaste. Daar is 2 chalets wat grens aan die hoofhuis. Elke chalet het 2 ruim slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lugversorging. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die solderarea het 2 enkelbeddens wat geskik is vir kinders aangesien dit met 'n leer bereik word. Elke chalet is geskik vir 6 gaste. Die eenheid is geskik vir tot en met 18 gaste, ideaal 12 volwassenes en 6 kinders onder die ouderdom van 12 jaar.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolf, potte en panne. DIe kombuis, eetarea en sitarea is oopplan. Die sitarea het gemaklike leerbanke en 'n platskerm-TV met DStv. Die eetkamer is geskik vir 8 gaste. Die hoofhuis lei na die onderdakkuier-area wat 'n kroeg, boskombuis, stoepmeubels, 'n eetkamertafel en 'n TV met DStv het. Daar is 'n groot vuurherd en 'n swembad met 'n net. Skoonmaakdienste is ingesluit, behalwe op publieke vakansiedae.
Zebula is op 1600 ha Afrika-bosveld in die skadu van die Waterbergreeks geleë en bied aan gaste 'n gholflandgoed, 'n natuurreservaat en ’n gesondheidspa.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Hanchen Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 25
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Plaas 534, Mabula, Zebula 128, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Secret Garden Moi Signature Luxury Home het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 534, Mabula, Zebula 128, Bela-Bela, 0480, Limpopo