Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

129 B African Bushveld

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Debbie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir 129 B African Bushveld
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Johan V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie lekker en rustig! Sielsrus ondervind.

Ons het heerlik gebly, die atmosfeer en die rustigheid was fantasties. Kamer was baie netjies en alles in orde. Selfs toe die krag af was, het hulle ons gehelp waar moontlik.

Silvana G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silvana G

Ons het ongelooflik lekker gekuier, baie netjies en rustig.

Dit was amazing gewees, ons het baie lekker gekuier, baie netjies, rustig en almal is so vriendelik. Dit is ook baie veilig definitief 'n plek om heen te verdwyn vir 'n paar aande van die besige stad af. Hulle het 'n opsie van 3 groot swemgeriewe of net langs die rivier loop en 'n piekniek hou.

Dante J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dante J

Rustig en lekker.

Mooi uitsig van die natuur, die eenheid is mooi uiteengesit en netjies. Ongelukkig is die restaurant buitewerking, maar verder is daar baie aktiwiteite om te doen.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelspoortweg, Eenheid 129 Utopia Nature Estate Deel 3, Buffelspoortvallei, 0350, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44990689ee22df589e15c736cfbc41cab872fe10a17756c1c4b2d4a76a848e4f34f8cc8e01cb0062d54c6844cce61083373c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Buffelspoort Road Unit 129 Utopia Nature Estate Portion 3 0350 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.816915504405 27.475141275906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang