Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

129 B African Bushveld

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker en rustig! Sielsrus ondervind. Ons het heerlik gebly, die atmosfeer en die rustigheid was fantasties. Kamer was baie netjies en alles in orde. Selfs toe die krag af was, het hulle ons gehelp waar moontlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Silvana G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het ongelooflik lekker gekuier, baie netjies en rustig. Dit was amazing gewees, ons het baie lekker gekuier, baie netjies, rustig en almal is so vriendelik. Dit is ook baie veilig definitief 'n plek om heen te verdwyn vir 'n paar aande van die besige stad af. Hulle het 'n opsie van 3 groot swemgeriewe of net langs die rivier loop en 'n piekniek hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dante J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Rustig en lekker. Mooi uitsig van die natuur, die eenheid is mooi uiteengesit en netjies. Ongelukkig is die restaurant buitewerking, maar verder is daar baie aktiwiteite om te doen.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Debbie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelspoortweg, Eenheid 129 Utopia Nature Estate Deel 3, Buffelspoortvallei, 0350, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44990689ee22df589e15c736cfbc41cab872fe10a17756c1c4b2d4a76a848e4f34f8cc8e01cb0062d54c6844cce61083373c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Buffelspoort Road Unit 129 Utopia Nature Estate Portion 3 0350 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.816915504405 27.475141275906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang