Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

129 on Kloof Nek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofnekweg 129, Higgovale, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 665 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

129 on Kloof Nek is geleë in die luukse woonbuurt Higgovale, direk aan die voet van Tafelberg, met asemrowende uitsigte oor die stad en die hawe. Hierdie elegante, stylvol gemeubileerde gastehuis bied selfsorgverblyf in 2 luukse woonstelle, ideaal vir beide die sakereisiger en vakansieganger.

Verblyf word gebied in 'n 2-slaapkamer-tuinwoonstel en 'n 3-slaapkamerwoonstel. Elke woonstel beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, sitkamer en eetarea. Elke kombuis is toegerus met 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas/vrieskas, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en tuimeldroër, 'n koffiemasjien, glase, en eetgerei en breekware. Elke woonstel beskik ook oor 'n kantoor- en studeerarea met 'n foon, WiFi, en 'n drukker, asook toegang tot 'n gastetoilet. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in elke sitkamer asook in al die slaapkamers. Elke woonkamer is ook toegerus met 'n Hi-Fi-stelsel, 'n iPod-koppelstasie, lugversorging en ondervloerse verhitting.

Hierdie veilige eiendom bied privaatheid in 'n pragtige inheemse tuin met 'n swembad omring deur 'n ruim teakdek. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Die eiendom is sentraal geleë met toegang tot die pragtige wit sandstrande van Clifton en Kampsbaai, die stad, bergroetes, inkopies, restaurante en die V&A Waterfront. Vir die sakereisigers is die CTICC en die SSK ongeveer 10 minute weg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Arndt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kloofnekweg 129, Higgovale, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink 129 on Kloof Nek het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 665
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R5 665
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofnekweg 129, Higgovale, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ3J5aMZzslTVawThyOISBEoa9dzGHKIFnlDlDiX1yjrBZIWFQu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 665 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 129 Kloof Nek Road Higgovale 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.9391955 18.397894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang