Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12OnVaalDrive Guest House

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chantelle O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Besonders en perfek. Ongelooflik lekker gebly. Kamers is ruim, diens is uitstekend, perfek geleë. Baie vredevol en rustig. Abigail is fantasties, altyd daar en onmiddellik beskikbaar om enige navraag te antwoord of tot hulp te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabo D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Enjoyed my stay and would definitely come back. Absolutely enjoyed my stay, the place was clean and the owner was caring! I would definitely choose this place again when I visit Vanderbijlpark.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasper E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Definitely returning. Very professional, quiet ambiance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annetjie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het ons verblyf vreeslik geniet. Die gasheer en gasvrou, saam met al die personeel, was baie vriendelik en professioneel. Hulle het ons baie tuis laat voel. Die verblyf self was perfek. Alles skoon en netjies. Ons sal weer daar 'n draai wil maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pim
12OnVaalDrive Guest House
Thank you for staying with us, Annetjie. It was a pleasure to host you.

Wilna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Tweede huis. Alles was perfek insluitend ons gasheer, gasvrou en ontvangsdame. Ons het ongelooflik tuis gevoel en is baie dankbaar vir die verwysing na die plaaslike restaurant toe. Vir seker sal ons weer daar oorbly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pim
12OnVaalDrive Guest House
Thank you for staying with us, Wilna Van Zyl.

Esme B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Skoon, netjies, vriendelik. Baie netjies en skoon. Puik diens ontvang van Abigail, die bestuurder. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier B
1 nag
4.8
Jan 2024

Sal verseker weer daar oorslaap. Baie vriendelik ontvang. Lekker onder lappa gebraai. Baie lekker geslaap in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Manie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

12onvaaldrive gastehuis is na my mening een van die beste waarde vir geld. Die beste waarde vir geld en bly plek in Vanderbijlpark.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pim
12OnVaalDrive Guest House
Thank you for staying with us, Manie Mathee. It was a pleasure to host you.

Martin C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Location was perfect and a most enjoyable stay. Private entrance, check-in was a breeze, the room was everything I required and the overall impression was better than expected. Will most certainly return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lebogang Z
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

The place it’s so beautiful and clean the host are so welcoming and friendly. I enjoyed my stay I am going back again with family December.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pim
12OnVaalDrive Guest House
Thank Lebogang. It was wonderful having you stay with us. John.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Pim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalrylaan 12, Sylviavale, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0aed9ab158c48a0dddea8f3edfaefde8d148cbf1da4c3eb991d1b56e77eda86cce61a6b4e52c315df4f3d7ddaa3f6c320792?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 12 Vaal Drive Sylviavale 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7336176 27.8199416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang