Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12OnVaalDrive Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Pim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir 12OnVaalDrive Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Thabo D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo D

Enjoyed my stay and would definitely come back.

Absolutely enjoyed my stay, the place was clean and the owner was caring! I would definitely choose this place again when I visit Vanderbijlpark.

Jasper E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper E

Definitely returning.

Very professional, quiet ambiance.

Annetjie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie C

Ons het ons verblyf vreeslik geniet.

Die gasheer en gasvrou, saam met al die personeel, was baie vriendelik en professioneel. Hulle het ons baie tuis laat voel. Die verblyf self was perfek. Alles skoon en netjies. Ons sal weer daar 'n draai wil maak.

12OnVaalDrive Guest House se terugvoer

Thank you for staying with us, Annetjie. It was a pleasure to host you.

12OnVaalDrive Guest House
Wilna V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V

Tweede huis.

Alles was perfek insluitend ons gasheer, gasvrou en ontvangsdame. Ons het ongelooflik tuis gevoel en is baie dankbaar vir die verwysing na die plaaslike restaurant toe. Vir seker sal ons weer daar oorbly. Baie dankie.

12OnVaalDrive Guest House se terugvoer

Thank you for staying with us, Wilna Van Zyl.

12OnVaalDrive Guest House
Esme B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme B

Skoon, netjies, vriendelik.

Baie netjies en skoon. Puik diens ontvang van Abigail, die bestuurder. Baie dankie!

Renier B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renier B

Sal verseker weer daar oorslaap.

Baie vriendelik ontvang. Lekker onder lappa gebraai. Baie lekker geslaap in die kamer.

Manie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie M

12onvaaldrive gastehuis is na my mening een van die beste waarde vir geld.

Die beste waarde vir geld en bly plek in Vanderbijlpark.

12OnVaalDrive Guest House se terugvoer

Thank you for staying with us, Manie Mathee. It was a pleasure to host you.

12OnVaalDrive Guest House
Martin C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C

Location was perfect and a most enjoyable stay.

Private entrance, check-in was a breeze, the room was everything I required and the overall impression was better than expected. Will most certainly return.

Lebogang Z - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang Z

The place it’s so beautiful and clean the host are so welcoming and friendly.

I enjoyed my stay I am going back again with family December.

12OnVaalDrive Guest House se terugvoer

Thank Lebogang. It was wonderful having you stay with us. John.

12OnVaalDrive Guest House
Adele S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Absoluut fantasties!

Dit is een van my beste verblyf nog. Troeteldiervriendelik, was onmiddellik gegroet deur die eiendom se hondjies, die bestuurder was vriendelik en behulpsaam van begin tot einde. My eenheid was skoon, netjies, oorvloed van koffie, in vergelyking met ander plekke. Van my aankoms tot ek die gastehuis verlaat het, was dit gerieflik, het ek tuis, weg van die huis gevoel, en sal die plek definitief aan enigiemand aanbeveel en ook definitief terug keer.

Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalrylaan 12, Sylviavale, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0aed9ab158c48a0dddea8f3edfaefde8d148cbf1da4c3eb991d1b56e77eda86cce61a6b4e52c315df4f3d7ddaa3f6c320792?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 12 Vaal Drive Sylviavale 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7336176 27.8199416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang