Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 @ Beverley Hills Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leonora-rylaan 75, Beverley Hills Estate, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

13 @ Beverley Hills Estate is 'n selfsorgvakansiehuis wat in die veilige Beverley Hills Estate in Ballito geleë is, hierdie vakansiebestemming het baie om gaste te bied soos pragtige strande, bergfietsroetes en 'n verskeidenheid restaurante.

Dié vakansiehuis met lugversorging het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het albei 1 enkelbed elk en die gastebadkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste, daar is ook 'n rusbank en 'n platskerm-TV geïnstalleer met Netflix en eksklusiewe DStv-kanale. Die omheinde patio is ook ingerig met rusbanke en 'n kleiner etenstafel, waar gaste hul maaltye kan geniet terwyl hulle die see-uitsigte geniet. Daar is 'n lieflike tuin buite, waar gaste ook van die buitebraaigeriewe gebruik kan maak.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en gaste kan die gedeelde geriewe van die Beverley Hills Estate geniet, soos die gemeenskaplike swembad, die twee tennisbane, die kinderspeelgrond en die klubhuis wat 'n gimnasium en pooltafel het.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Pools

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Brendan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Leonora-rylaan 75, Beverley Hills Estate, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 13 @ Beverley Hills Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R4 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leonora-rylaan 75, Beverley Hills Estate, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb08d347520be25dcf671b52873b12fac76d5ea3642fd86db154f62e981bb1c430d985ffe4ef56ef5d7282c1090e38415211d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 250 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 75 Leonora Drive Beverley Hills Estate 4390 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.526939268158 31.216072623682

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang