Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 Fairway Close Private Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway Close Privat Estate 13, Goose Valley Golf Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Geleë op 'n pragtige gholflandgoed met berguitsigte, 13 Fairway Close Private Estate, is 'n pragtige en moderne selfsorghuis geleë op die veilige Goose Valley Gholflandgoed en is die perfekte opsie vir 'n onvergeetlike verblyf.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 individueel ontwerpte slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en lei uit op 'n dek wat uitkyk oor die 17de skoonveld. Dit is 'n wonderlike plek vir 'n skemerkelkie terwyl hulle na die sonsondergang kyk en gholfspelers wat hul rondtes afsluit. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 3 slaapkamers maak gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-leefarea, met gewelfde plafonne en groot glas-skuifdeure wat na die patio lei, is lig en helder. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik ook oor 'n lieflike etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Dit brei uit na die sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n knus kaggel.

Die stapeldeure van die oopplan-leefarea loop uit op die patio wat spog met 'n pragtige uitsig oor die welige groen en het 'n ingeboude braai-area saam met buitemeubels.

Goose Valley Clubhouse is 5 minute se stap weg, dit het 'n ruim restaurant, kroeg en pro-winkel. Doendinge op die landgoed sluit in gholf, 'n dryfbaan met kortspeletjie-oefengeriewe, 'n swembad, tennisbane, 'n muurbalbaan, en strandmeertoegang via die houtpaadjie vanaf die landgoed. 2 Dubbelkajakke is by die huur ingesluit sodat gaste die skoonheid en rustigheid van die riviermond kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Fairway Close Privat Estate 13, Goose Valley Golf Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway Close Privat Estate 13, Goose Valley Golf Estate, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb47da8e6be0b64845dff49a2f98b2d10be31b28a99bbea978213b234f5b162d92cbf3dfffb7ada6d90d7d23a5be525667329?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6) 13 Fairway Close Private Estate Goose Valley Golf Estate 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.025100400324 23.385047311848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang