13 Hibiscus Chalets
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Abel-Daniel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Anizel H - Feb 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld met mooi uitsig oor die see.
Suzanne E - Des 2021
Algehele gradering
Very nice and comfortable. We will rent the accommodation again.
13 Hibiscus Chalets se terugvoer
Beste Suzanne,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dit is vir ons altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede was met die akkommodasie wat ons verskaf. Julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle binnekort weer by Hibiscus Chalets te verwelkom.
Mooi bly tot dan, groete.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Marlin-rylaan, Hibiscus Chalets 13, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang