Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 Hibiscus Chalets

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Abel-Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir 13 Hibiscus Chalets
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anizel H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anizel H

Waarde vir geld met mooi uitsig oor die see.

Eenheid nie vir loadshedding toegerus nie. Geen beligting buite of binne nie. Kan gastoestel oorweeg vir kombuis. Geen water as die krag af is nie. Werklike toegang tot die strand verskil, 200m soos die kraai vlieg. Veiligheid van die kompleks na die strand is ongemaklik. Swembad is verder van die eenheid af as verwag.

Suzanne E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne E

Very nice and comfortable. We will rent the accommodation again.

The caretaker was very helpful and available at all times.

13 Hibiscus Chalets se terugvoer

Beste Suzanne,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dit is vir ons altyd lekker om te hoor dat ons gaste tevrede was met die akkommodasie wat ons verskaf. Julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle binnekort weer by Hibiscus Chalets te verwelkom.
Mooi bly tot dan, groete.

13 Hibiscus Chalets
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marlin-rylaan, Hibiscus Chalets 13, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45a353c260f886ad01111f105d5f703b5bb97f3653526efebea8b5464407df008df4f33846f69230a398fc13b5fdbbb844b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 Marlin Drive 13 Hibiscus Chalets 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -30.577568 30.572617

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang