Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 Hobson

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Ronel V
1 nag
5.0
Jul 2024

Dit was gemaklik en sal vir seker weer van die fasiliteit gebruik maak. Die klientediens was uitstekend, en die kamer was skoon en verwelkomend. Oorgenoeg komberse en 'n verwarmer is voorsien om die koue weg te jaag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
13 Hobson
Ons is baie bly dat jy lekker by ons gebly het en hoop om jou gou weer te sien!

Amelia W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Oulik, gasvry. Ons het vir besigheid gegaan en ons was baie gelukkig met die diens wat ons ontvang het, so beslis volgende keer weer oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matheko M
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

It was pleasant and enjoyable. Great host. It was a very good stay and we enjoyed the hospitality. The host was very helpful and gave us an easy guide on what to get in the locality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus F
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Baie lekker. Het beslis lekker gebly en sal weer daar wil bly. Baie goeie diens en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria M
1 nag
5.0
Aug 2023

Dit was net 'n oorslaap maar baie tevrede. Ek het die aand eers daar aangekom en vroeg die volgende oggend weer vertrek. Was baie tevrede. Dis skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Baie gerieflik en gemaklik. Alles was baie netjies en skoon. Kamer is goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mart M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Very convenient. Very friendly and helpful host, clean and quiet area. I'll definitely book again next time I come for Kosmos 3-in-1.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magriet M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Juliette was vriendelik, hulpvaardig. Ek is hartlik ontvang. Al my vrae is vriendelik beantwoord. Juliette kon vir my 'n strykyster leen, die eenheid was skoon gemaak terwyl ek by die werk was. Dis heerlik stil daar. Ek kan hulle heelhartig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Veilig, goeie prys, gerieflik and stil. Kalm, rustig, lekker, goeie diens en warm water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jfa N
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Sien sterre. Badkamer geriewe is goed. Beddens slaap goed. Netjies. Tariewe sluit in koffie, tee en beskuit in die kombuisie - Geen Beskuit en koffie vir eenkeer. Geen Waaier. 'n Gas wil nie die heeltyd vra vir die te kort nie. Daar is geen kombuis soos op die foto's aangedui. Geen geriewe vir selfsorg nie Die webblad is misleidend. Vorige resensie het ook verwys na die bogenoemde. Jammer hulle het nog die regestel nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 66

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hobson-straat 13, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa57a244103765ff21eba9e16a878bbe966016424a2327128897930bfb000fcaad707bd334ab600883cd62aa48899e7feeec0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 13 Hobson Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -26.502954207817 29.193417165676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang