Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 Hobson

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 66

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 52 resensies vir 13 Hobson
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ronel V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Dit was gemaklik en sal vir seker weer van die fasiliteit gebruik maak.

Die klientediens was uitstekend, en die kamer was skoon en verwelkomend. Oorgenoeg komberse en 'n verwarmer is voorsien om die koue weg te jaag.

13 Hobson se terugvoer

Ons is baie bly dat jy lekker by ons gebly het en hoop om jou gou weer te sien!

13 Hobson
Amelia W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia W

Oulik, gasvry.

Ons het vir besigheid gegaan en ons was baie gelukkig met die diens wat ons ontvang het, so beslis volgende keer weer oorslaap.

Matheko M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matheko M

It was pleasant and enjoyable. Great host.

It was a very good stay and we enjoyed the hospitality. The host was very helpful and gave us an easy guide on what to get in the locality.

Marthinus F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus F

Baie lekker.

Het beslis lekker gebly en sal weer daar wil bly. Baie goeie diens en hulpvaardig.

Ria M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria M

Dit was net 'n oorslaap maar baie tevrede.

Ek het die aand eers daar aangekom en vroeg die volgende oggend weer vertrek. Was baie tevrede. Dis skoon en netjies.

Linda P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P

Baie gerieflik en gemaklik.

Alles was baie netjies en skoon. Kamer is goed toegerus.

Mart M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart M

Very convenient.

Very friendly and helpful host, clean and quiet area. I'll definitely book again next time I come for Kosmos 3-in-1.

Magriet M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet M

Juliette was vriendelik, hulpvaardig.

Ek is hartlik ontvang. Al my vrae is vriendelik beantwoord. Juliette kon vir my 'n strykyster leen, die eenheid was skoon gemaak terwyl ek by die werk was. Dis heerlik stil daar. Ek kan hulle heelhartig aanbeveel.

Edwin C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin C

Veilig, goeie prys, gerieflik and stil.

Kalm, rustig, lekker, goeie diens en warm water.

Jfa N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jfa N

Sien sterre.

Badkamer geriewe is goed. Beddens slaap goed. Netjies. Tariewe sluit in koffie, tee en beskuit in die kombuisie - Geen Beskuit en koffie vir eenkeer. Geen Waaier. 'n Gas wil nie die heeltyd vra vir die te kort nie. Daar is geen kombuis soos op die foto's aangedui. Geen geriewe vir selfsorg nie Die webblad is misleidend. Vorige resensie het ook verwys na die bogenoemde. Jammer hulle het nog die regestel nie.

Stephane C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stephane C

Netjies, maar vuil, nie geskik vir selfsorg nie.

Eerste indruk was die area. Dit voel soos 'n afgeleë gebied. Maar dit is baie netjies. Tuin en binne is goed. Handdoeke ruik vars. Ons moes wel eers die tafel buite skrop sodat ons dit kon gebruik. Ons het vir 4 mense (3 bed) net 2 messe en vurke gehad wat vuil was. Net 2 koppies vir koffie. Geen geriewe vir selfsorg nie. Geen stofie of oond nie. Net 'n toaster, ketel en mikrogolf. Geen panne of bakke beskikbaar nie.

Cassiem H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassiem H

Nice and quiet.

Dstv, wifi and service what can you ask for more. I will definitely visit again when I'm that's side of the world I traveled from cape town and got a warm welcome definitely worth every cent.

Johan V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Spend 30 days during the Secunda shutdown.

The room is exceptionally kept clean everything was in good order. I only have one complaint the single bed mattress is as hard as an ironing board.

Nancy K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy K

It was fine and what I expected.

It was an average stay, especially if you are there for work and alone.

Kobus L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus L

Die kamer was gerieflik en skoon en die personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Vir sake is dit 'n ideale oornagverblyf.

Hannes V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V

Baie mooi skoon en netjies

Baie mooi skoon en veiilig en is baie netjies.

John B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
John B

Clean and everything worked in the accommodation.

There needs to be a doorbell at the front gate so as to be able to attract and get attention on arrival.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon, en alles het gewerk in die verblyf.

Daar moet 'n deurklokkie by die voorste hek wees, sodat dit aandag kan trek met jou aankoms.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

13 Hobson se terugvoer

Good day John,

We appreciate your feedback and we are glad that you experienced a pleasant stay. We will surely look into the matter of the doorbell.

13 Hobson
Lfi Solar Edwyn D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lfi Solar Edwyn D

Baie netjies, maar nie gemaklik vir self-catering nie.

Stoof baie oud en vuil.

Monique E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Monique E

Was ‘n teleurstelling.

Die kamer het glad nie soos op die foto's gelyk nie. Daar was nie eens ‘n duvet cover oor die duvet nie. Swak ontvangs, geen ontvangsarea nie.

Ria S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S

Skoon en gemaklik.

Gemaklik, netjies en baie skoon.

Sandi R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandi R

Had a good stay, thank you.

No problems. Had a good stay.

Karin B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Baie aangenaam en sal weer besoek.

Ons het heerlik warm geslaap in die koue Hoëveld. Die kombuisie was goed ingerig en maak die verblyf gerieflik. Ons was in kamer 5 en stel net voor dat hulle 'n helderder gloeilamp in die badkamer sit.

Allan O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan O

Nice stay.

Cold in winter, would be nice if room had a heater!

Annaliese K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaliese K

Gasvry en behulpsaam.

Veilige, rustige omgewing, skoon geriewe. Die kinders het die tuin en grasperk geniet. Ons kan beslis 13 Hobson aanbeveel.

13 Hobson se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle te huisves. Net jammer julle klomp was bietjie olik. Julle is enige tyd weer welkom.

13 Hobson
Rina D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina D

Rustige omgewing en naby als.

Dit is 'n rustige omgewing, en baie vriendelike diens!

13 Hobson se terugvoer

Baie dankie.

13 Hobson
Stephen C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen C

Very comfortable, clean and welcoming.

Riana went out of her way to make our stay comfortable.

13 Hobson se terugvoer

Baie dankie. Julle was super gaste.

13 Hobson
Fritz O - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz O

Fantasties, ons kom weer volgende jaar.

Die tweede keer wat ons hier tuisgaan en weer was dit alles en nog meer as wat ons verwag het.

Xander C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xander C

Fantastiese waarde vir geld en gerief.

13 Hobson bied fantastiese waarde vir geld en gerief. Ek moes onlangs my bespreking ten laaste oomblik uitstel met 'n week, a.g.v. 'n onvoorsieningheid, maar 13 Hobson het my onmiddelik geakkommodeer. Ek sal 13 Hobson ten sterkte aanbeveel.

13 Hobson se terugvoer

Baie dankie vir julle terug kom hierdie jaar. Dit is lekker om weer familie te sien.

Die studente was super.

13 Hobson
Boet S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Boet S

Baie vriendelik en aangenaam.

Gerieflik geleë. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Kamer/eenheid netjies en skoon. Eienaars uiters behulpsaam.

13 Hobson se terugvoer

Julle was soos familie op die erf.
Julle is enige tyd weer welkom.

13 Hobson
David O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
David O

Was in die haak.

Niemand by ontvangs. Yskas nie heeltemal skoon. TV maak geluid.

13 Hobson se terugvoer

Goeie middag David
Dankie vir jou op bouende kritiek.
Ons poog altyd om ons kliënte waarde vir hulle geld te gee.
Ek wil net onder jou aandag bring dat 13 Hobson nie 24 uur ontvangs het nie. Daar is altyd personeel om ons gaste te ontvang gedurende die vasgestelde ontvangs tye.
Toe jy my gebel het om te vra of u kan vroeër inboek het ek dadelik een van die dames gestuur om jou te ontvang, omdat ek in die dorp was, besig met aankope.
Ek het die yskas self gaan inspekteur en dit is skoon.
Die TV se afstand beheer was te hard gestel en dus sal daar 'n "destortion" wees. Dit is die geraas wat jy gehoor het. U moes dit net self reg gestel het sodat dit op die DStv afstand beheer korrek geklink het.
Omdat u reeds vroeër telefoniese kontak met my gemaak het, kon u met vrymoedigheid my enige tyd gevra het om na u klagte om te sien. Ek bly op die perseel, en ek sou met graagte na u klagtes omgesien het.

13 Hobson
Jaco D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Neat, tidy and secure.

Great price, room was perfect for my needs. Clean, secure area. Will definitely book there again and recommend to others.

13 Hobson se terugvoer

Baie dankie Jaco, jy is enige tyd welkom.

13 Hobson
Marilize S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize S

Dit was regtig amazing en sal enige typ weer gaan.

Inteendeel ons moet jaarliks Sucunda toe gaan vir my seuntjie se dans en gaan beslis elke keer daar oorbly. Die eenheid was baie netjies en die eienaars was baie vriendelik en gasvry. Baie lekker omgewing en naby aan alles en die malls.

13 Hobson se terugvoer

Dit was lekker om julle te huisves. Ons sien julle volgende jaar.

13 Hobson
Erik V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik V

Baie netjies en behulpsaam.

Baie lekker gebly. Alles was in plek en netjies. Sal die vriendelike diens gerus aanbeveel.

13 Hobson se terugvoer

Baie dankie. Dit maak dit lekker en maklik as ons sulke goeie kliënte het.

13 Hobson
Celeste O - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste O

Sien die sterre!

Dit was meer as wat ons nodig gehad het en sal weer daar bly in die toekoms. Baie netjies, skoon, privaat en modern.

13 Hobson se terugvoer

Baie dankie.

13 Hobson
Arthur S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur S

Wonderlike plek en baie gasvry. Sal weer daar bly.

Baie skoon en net. Vriendelik en behulpsaam.

13 Hobson se terugvoer

Arthur, dit was lekker om jou te ontmoet. Jou grappies trek al ver, veral die muishond een.

13 Hobson
Xander C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xander C

Baie lekker gebly, vriendelike diens en goeie waarde vir geld!

Dit was 'n plesier om by 13 Hobson te kon bly. Ons het baie lekker gebly, die diens was baie vriendelik en ek dink 13 Hobson is baie goeie waarde vir geld! Ek sal vir seker weer daar bly.

13 Hobson se terugvoer

Baie dankie! Julle het omtrent 'n uitdaging gehad met die nat weer.

13 Hobson
Rialene R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rialene R

Lekker rustig. Nie mense wat jou heeltyd pla nie!

'n Rustige plekkie! Dankie Riana vir 'n lekker oorslaap!

Annette E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette E

Heerlik gekuier saam met Riana. Lekker geslaap.

Ons het lekker geslaap, ons motor was veilig en ons het die pragtige tuin baie geniet. Riana is 'n puik gasvrou. Toe ons daar wegry het ek gevoel ek het 'n vriendin bygekry. Baie dankie!

13 Hobson se terugvoer

Dit vat goeie mense met gesonde siele om iets mooi te waardeer en geniet.

13 Hobson
Denise L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Denise L

Dis skoon en netjies.

Dis nie 'n ideale plek om oor te bly saam met kleiner kinders nie. Ons moes 2 kamers bespreek en ek en my man moes elkeen saam met 'n kind in 'n ander kamer slaap. Die feit dat daar nie regtig 'n venster is om oop te maak vir vars lug nie laat mens benoud voel. Daar is ook nie 'n lugversorger nie dus sal ek beslis nie daar kan bly in die warm maande nie. Aan die plus kant was dit skoon en netjies en gerieflik geleë.

13 Hobson se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering.
Hierdie was die enigste 2 dubbel kamers wat verbind kon word met mekaar. Die koningin bed kamer het 2 vensters bo wat kan oopmaak en die dubbelbed kamer het ook 2 medium vensters langs die skuifdeur wat kon oopmaak. Ons bly indien die hoëveld dus koel die nagte baie af. Vir die baie bekostigbare prys wat u vir die verblyf betaal het kan ons nie nog lugversorgers ook voorsien nie.

13 Hobson
Masiba N - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masiba N

What a pleasant stay, wow!

I am going back next year.

13 Hobson se terugvoer

Thank you for giving us a positive review! We appreciate it. See you next year.

13 Hobson
Ilna R - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilna R

Veilig en rustig.

Sal weer oorbly, skoon en netjies asook veilig.

Ronnie V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie V

Hennie and Riana's friendliness, hospitality and helpfulness was unsurpassable, and the unit faultless.

The unit is secure and safe, spotless, the beds comfortable and delightfully cosy and warm on the cold evening we spent there. The kitchenette is very well equipped and the milk and home made rusks were a delightful surprise in a self-catering unit. When our GPS had failed us, Hennie unhesitatingly came to our rescue and escorted us to our accommodation. Not content with that, he checked out our GPS and programmed it in readiness for our trip in the morning. Despite having done that, early on the public holiday, Hennie and Riana insisted on putting us on the road to our destination. This kind and personal attention was most unexpected and much appreciated. We left feeling we had made new friends.

13 Hobson se terugvoer

It was our pleasure!

13 Hobson
Tanja N - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanja N

Skoon, netjiese, rustige akkommodasie teen 'n goeie prys.

Ons sal beslis weer 13 Hobson kies as ons in Secunda is.

13 Hobson se terugvoer

Baie dankie Tanja. Ek waardeer dit.
Groete

13 Hobson
Sunette B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sunette B

Baie lekker en netjies. Het heerlik gebly.

Alles was baie netjies en reg. Het heerlik gebly. Geen probleme.

13 Hobson se terugvoer

Jammer net ons nie vir jou warmer weer gee nie! Dankie. Jy is enige tyd weer welkom.

13 Hobson
Michele F - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Michele F

Goed.

Lekker geslaap, diens was standaard.

Tanya V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Tanya V

Ongelooflike swak diens.

Ons was baie onprofessioneel behandel. Die beddegoed was nie gewas nie. Ek sal die gastehuis vir niemand voorstel nie.

13 Hobson se terugvoer

Die waarheid is: Mej. Venter het geweier om die uitstaande bedrag van die verblyf te betaal met aankoms - soos wat ons beleid is. Sy het aangedring op haar terme, naamlik dat sy eers met vertrek die volgende dag dit sal betaal. Nadat ek haar herhaaldelik gevra het sodat ons dit kan afhandel. Vergunning teen geen ekstra koste is aan haar gemaak om reeds teen 10:30 die dag van aankoms in stede van eers 14:00 in te boek.
Die kamers sleutels is deur haar in besit geneem nadat sy dit geïnspekteer het. Sy was tevrede en het niks gesê oor "vuil" linne nie. Die vuil/gekreukelde linne is as gevolg van haar vriend wat die kamer tot sy gebruik gehad het vanaf 09:30 en hy daarop gelê het. Ek persoonlik het die bed opgemaak.

Dankie vir al ons gereelde, gewaardeerde kliënte wat ons weekliks ondersteun. Julle is 'n plesier!

13 Hobson
Louis Victor N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis Victor N

13 Hobson is 'n toonbeeld van Secunda se gasvryheid.

Die verblyf by 13 Hobson Secunda is van die beste oorslaapplekke wat ek in 'n lang tyd ervaar het. Keurige kamers en geriewe (om nie eers te praat van die spieël onder die afdak nie). Puik gedaan, Hennie en Riana. Ek kom beslis weer 'n draai maak.

13 Hobson se terugvoer

Baie dankie. Dit is oulike gaste soos julle wat dit lekker maak vir ons :)

13 Hobson
Mike & Sandra H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike & Sandra H

A high quality establishment close to all ammenities as well as Sasol.

Friendly personnel, neat and tidy with all the necessary items. Highly recommended.

Anna A - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna A

BAIE gasvry! Ons het regtig tuis gevoel. Skoon en netjies.

Eerste keer wat ons in Secunda moes oornag en wat 'n aangename ervaring! 'n Goeie nagrus by 13 Hobson - kan dit regtig aanbeveel!

Christo N - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo N

Baie dankie vir die gasvryheid. Ons het lekker gebly.

Die kamer kon doen met 'n lugversorger of 'n waaier. Ek kry vinnig warm as ek slaap, maar dis maar my opinie, verder het ek geen klagtes.

13 Hobson se terugvoer

Christo
Omdat ons in die hoëveld bly koel dit af in die nag.
Dit is ook ongewone warm weer wat die land beleef.
Ons kan 'n waaier of lugversorger aanskaf MAAR dan gaan die kliënte baie meer vir die verblyf betaal. Elke luukse dra by tot 'n verhoogde tarief. Ons lewer netjiese, goed versorgde verblyf teen 'n bekostigbare tarief.

13 Hobson
Johan V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Ek is baie tevrede met wat ons gekry het vir die prys wat ons betaal het.

Ek sal 13 Hobson aanbeveel. Dit is definitief goeie waarde vir geld.

Len O - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len O

Ek sal verseker weer daar bly.

Die mense is baie vriendelik en jy voel of jy by die huis is. Baie netjies en skoon.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hobson-straat 13, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa57a244103765ff21eba9e16a878bbe966016424a2327128897930bfb000fcaad707bd334ab600883cd62aa48899e7feeec0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 13 Hobson Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -26.502954207817 29.193417165676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang