Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 Hobson

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hobson-straat 13, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

13 Hobson bied luukse kort- en langtermynverblyf in 'n spoggerige selfsorgeenheid in Secunda. Dit is veral ideaal vir sakereisigers, maar ook geskik vir privaat gebruik.

Ons kamers wat aaneenskakel is veral gewild onder gesinne. Ons gemaklike, silwerskoon en aanloklike kamers bied DStv Premium, 'n kombuisie en genoeg ruimte om te sit en werk of in privaatheid in jou kamer of tuin te ontspan.

Ons bied ook veilige parkeerplek en braaigeriewe.

13 Hobson is na aan die middestad, skole, sportstadion, Graceland Casino en hoofweë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Ronel V
5.0
Dit was gemaklik en sal vir seker weer van die fasiliteit gebruik maak. Die klientediens was uitstekend, en die kamer was skoon en verwelkomend. Oorge...
Sien meer
Jul 2024
Amelia W
Saam met lewensmaat
5.0
Oulik, gasvry. Ons het vir besigheid gegaan en ons was baie gelukkig met die diens wat ons ontvang het, so beslis volgende keer weer oorslaap.
Mrt 2024
Matheko M
Saam met vriende
5.0
It was pleasant and enjoyable. Great host. It was a very good stay and we enjoyed the hospitality. The host was very helpful and gave u...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Marthinus F
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker. Het beslis lekker gebly en sal weer daar wil bly. Baie goeie diens en hulpvaardig.
Nov 2023
Ria M
5.0
Dit was net 'n oorslaap maar baie tevrede. Ek het die aand eers daar aangekom en vroeg die volgende oggend weer vertrek. Was baie tevrede. Dis skoon e...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 66

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hobson-straat 13, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink 13 Hobson het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Secunda Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hobson-straat 13, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa57a244103765ff21eba9e16a878bbe966016424a2327128897930bfb000fcaad707bd334ab600883cd62aa48899e7feeec0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 13 Hobson Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -26.502954207817 29.193417165676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang