Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 Marion Road

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marionweg 13A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R6 900 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Marionweg 13 is 'n bekoorlike drieverdiepinghuis in die hartjie van Ballito met vinnige en gerieflike toegang tot nabygeleë winkelsentrums en swemstrande. Hierdie huis spog met merkwaardige argitektuur en weelderige dekor terwyl dit die gerief en kwaliteit van die ideale vakansiehuis bied. Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers wat tot 10 gaste kan akkommodeer.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer, 'n luilekker sitkamer, vollengte vensters en 'n privaat balkon met see-uitsigte. Slaapkamers 2 en 3 is albei ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl slaapkamer 4 met 2 enkelbeddens ingerig is. Slaapkamer 5 is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer en 'n sitarea. Stort- en bad- of stortgeriewe is in die badkamers beskikbaar.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die hoofleefarea het 'n TV en sitplek, terwyl die informele sitkamer sitplek, 'n eetarea, 'n kroeg, 'n kaggel en 'n glasskuifdeur na die swembad het.

Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek, sitplek buite, 'n braai-area en 'n tuin met 'n oerwoudgimnasium geniet vir kinders om in te speel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Marionweg 13A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marionweg 13A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcffc4be0a608fda54b9c7bba47244db25bbddd9c02faff713c32b8a266cb756096a0c323999fa855620c30e590dbc2497f98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag (plek vir 10) 13A Marion Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.537226 31.2182555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang