Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 Milkwood Ridge, Cola Beach, Sedgefield

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.2
Roelandi L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2022

Besides the consistent load shedding, which there was unfortunately nothing anyone could do about it, we had a lovely stay. The house was clean, had everything we needed and was an easy lock-up-and-go place allowing us to explore the natures valley during the day. The one single bed did not have sheets and the outside balcony is not covered which means if it rains you cannot stand outside and braai. Other than that it was really great and we enjoyed our stay very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cuan en Amanda
13 Milkwood Ridge, Cola Beach, Sedgefield
Hi Roelandi, thank you for your feedback. I apologise for the single bed without sheets. Please note that this has been addressed with the person responsible for cleaning and servicing. We are planning to cover the upstairs balcony in order to enjoy the downstairs balcony even when it rains. Hope you will come again to enjoy this feature. Kind regards, Amanda and Cuan

Sanmarie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Heerlike vakansie in 'n goed toegeruste plek. 13 Milkwood Ridge, Cola Beach, Sedgefield is 'n goed toegeruste woonstel in 'n veilige omgewing. Dit bied alles wat nodig is vir 'n heerlike en ontspanne wegbreek. Kamers en badkamers is netjies en die hoofslaapkamer het 'n pragtige uitsig. Motor is noodsaaklik aangesien die strande nie binne stapafstand is nie. Ons sal graag terug kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dr Elbert Steyn S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2021

Lieflike vakansieplek, netjies, pragtige omgewing. Pragtige skoon en moderne huis met mooiste uitsig. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anita C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Vakansie om te onthou. Die woonstel het pragtige see uitsigte. Baie gerieflik, alles wat jy nodig het. Alles was in werkende toestand en van hoë gehalte. Die omgewing was veilig en eienaar en bure baie hulpvaardig. Sal vir seker weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annotashe W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2020

Our stay was absolutely great at Milkwood Ridge, Cola Beach. It was like our home away from home. Thank you to Amanda and Cuan. The house was neat and user friendly. I think we will visit every year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shani D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Des 2019

Pragtige eenheid met mooi uitsig. Al is die eenheid in 'n kompleks is veiligheid wel 'n bekommernis. Tydens ons vakansie was daar 2 inbrake by van die ander eenhede, dit is waarvan ons weet. Hul het die deure oopgebreek in die nag terwyl die gaste op die boonste vlak geslaap het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cuan en Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pacific-keeromstraat, Milkwood Ridge No. 13, Cola Beach, 6572, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxYmZjZTllLWIxM2MtNDVhMy04ZWVmLTA2YTc2ZGFiMjg5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Pacific Close Milkwood Ridge No 13 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.035908553194 22.820464584517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang