Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 Milkwood Ridge, Cola Beach, Sedgefield

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cuan en Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir 13 Milkwood Ridge, Cola Beach, Sedgefield
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.5/5
Roelandi L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelandi L

Besides the consistent load shedding, which there was unfortunately nothing anyone could do about it, we had a lovely stay.

The house was clean, had everything we needed and was an easy lock-up-and-go place allowing us to explore the natures valley during the day. The one single bed did not have sheets and the outside balcony is not covered which means if it rains you cannot stand outside and braai. Other than that it was really great and we enjoyed our stay very much.

13 Milkwood Ridge, Cola Beach, Sedgefield se terugvoer

Hi Roelandi, thank you for your feedback. I apologise for the single bed without sheets. Please note that this has been addressed with the person responsible for cleaning and servicing. We are planning to cover the upstairs balcony in order to enjoy the downstairs balcony even when it rains. Hope you will come again to enjoy this feature. Kind regards, Amanda and Cuan

13 Milkwood Ridge, Cola Beach, Sedgefield
Sanmarie H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanmarie H

Heerlike vakansie in 'n goed toegeruste plek.

13 Milkwood Ridge, Cola Beach, Sedgefield is 'n goed toegeruste woonstel in 'n veilige omgewing. Dit bied alles wat nodig is vir 'n heerlike en ontspanne wegbreek. Kamers en badkamers is netjies en die hoofslaapkamer het 'n pragtige uitsig. Motor is noodsaaklik aangesien die strande nie binne stapafstand is nie. Ons sal graag terug kom.

Dr Elbert Steyn S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Elbert Steyn S

Lieflike vakansieplek, netjies, pragtige omgewing.

Pragtige skoon en moderne huis met mooiste uitsig. Sal beslis aanbeveel.

Anita C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita C

Vakansie om te onthou.

Die woonstel het pragtige see uitsigte. Baie gerieflik, alles wat jy nodig het. Alles was in werkende toestand en van hoë gehalte. Die omgewing was veilig en eienaar en bure baie hulpvaardig. Sal vir seker weer besoek.

Annotashe W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annotashe W

Our stay was absolutely great at Milkwood Ridge, Cola Beach. It was like our home away from home.

Thank you to Amanda and Cuan. The house was neat and user friendly. I think we will visit every year.

Shani D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Shani D

Pragtige eenheid met mooi uitsig.

Al is die eenheid in 'n kompleks is veiligheid wel 'n bekommernis. Tydens ons vakansie was daar 2 inbrake by van die ander eenhede, dit is waarvan ons weet. Hul het die deure oopgebreek in die nag terwyl die gaste op die boonste vlak geslaap het.

Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pacific-keeromstraat, Milkwood Ridge No. 13, Cola Beach, 6572, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxYmZjZTllLWIxM2MtNDVhMy04ZWVmLTA2YTc2ZGFiMjg5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Pacific Close Milkwood Ridge No 13 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.035908553194 22.820464584517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang