Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 Milkwood Ridge, Cola Beach, Sedgefield

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pacific-keeromstraat, Milkwood Ridge No. 13, Cola Beach, 6572, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

13 Milkwood Ridge, Cola Beach, Sedgefield is 'n lieflike duplekseenheid wat manjifieke see-uitsigte sowel as 'n uitsig oor 'n voëlbewaringsgebied bied.

Die stylvolle huis is in 'n sekuriteitskompleks geleë en bied gaste 3 kamers en 2 badkamers wat almal op die boonste verdieping geleë is. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat uit 'n stort en 'n bad bestaan. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort.

Op die onderste verdieping is die oopplan-leefarea wat bestaan uit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, asook 'n yskas-vrieskas en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser sowel as 'n wasmasjien, en 'n tuimeldroër is in die motorhuis geleë. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv en maak oop op die dek wat 'n see-uitsig bied. Braaigeriewe is op die dek beskikbaar.

Parkeerplek is beskikbaar in die motorhuis, en addisionele parkeerplek is beskikbaar in die besoekers se parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir 13 Milkwood Ridge, Cola Beach, Sedgefield
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cuan en Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Pacific-keeromstraat, Milkwood Ridge No. 13, Cola Beach, 6572, Wes-Kaap
  • Gaste dink 13 Milkwood Ridge, Cola Beach, Sedgefield het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pacific-keeromstraat, Milkwood Ridge No. 13, Cola Beach, 6572, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxYmZjZTllLWIxM2MtNDVhMy04ZWVmLTA2YTc2ZGFiMjg5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Pacific Close Milkwood Ridge No 13 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.035908553194 22.820464584517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang